Page 1 of 1
muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 8:21 pm
by vbd
Ek is opsoek na 'n plaaslike mb vir my 6.5mm, maar ek soek nie een van daai wat lyk of hy van 'n tank kanon afkom nie!
Kan julle dalk voorstelle maak?
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 8:26 pm
by JPS
Praat met Nico Harris
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 8:41 pm
by HJVisagie
Wat se tipe het jy in gedagte? Enige idees hoe hy moet lyk?
HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 8:45 pm
by Jurgen Visser
Jy kry mooi kleiner mb te koop , ek een op my 7mm , weet glad nie wat se maak dit is nie , sal foto neem en op sit , meskien kan iemand my tog se wat se break is dit , werk soos 'n droom
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 8:58 pm
by vbd
So iets
https://www.badgerordnance.com/thruster ... hread.html
of die JEC muzzle brake.
Basies 3 side ports en plus minus loop deursnit.
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 8:59 pm
by emdebeer
Warren van Gun Warrior maak 'n baie oulike een met die opsie om 'n "dekseltjie" oor hom te skroef vir bane waar jy nie 'n MB mag gebruik nie. Jy kan selfs 'n suppressor oor hom skroef.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 9:07 pm
by joe rocket
Jurgen Visser wrote:Jy kry mooi kleiner mb te koop , ek een op my 7mm , weet glad nie wat se maak dit is nie , sal foto neem en op sit , meskien kan iemand my tog se wat se break is dit , werk soos 'n droom
Hier is "Rittelin" se fotos

Re: muzzle brakes in SA
Posted: Tue May 09, 2017 9:33 pm
by Jurgen Visser
Dankie Jason
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 12:04 am
by SakoTrippel2
AIM (Nico en Werner) se brakes is topklas!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170509/c1529ba8676a808b670c1ff544eb1daf.jpg
Dalk nie klein en fyn nie maar hy Werk!
Groete
Frans
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 7:39 am
by Trompie
SakoTrippel2 wrote:AIM (Nico en Werner) se brakes is topklas!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170509/c1529ba8676a808b670c1ff544eb1daf.jpg
Dalk nie klein en fyn nie maar hy Werk!
Groete
Frans
Die brakes is regtig awesome. Jy kan le en skiet en hy maak niks stof nie.
Ek gebruik nie meer myne nie as jy hom wou oorkoop. Soos nuut.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 8:06 am
by andre007
joe rocket wrote:Jurgen Visser wrote:Jy kry mooi kleiner mb te koop , ek een op my 7mm , weet glad nie wat se maak dit is nie , sal foto neem en op sit , meskien kan iemand my tog se wat se break is dit , werk soos 'n droom
Hier is "Rittelin" se fotos

Dit lyk baie soos GSC se MB's.
http://www.gsgroup.co.za/recoilbrake.html Ek het n vriend wat 1 op sy 338wm het,werk goed.
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 8:33 am
by Jurgen Visser
andre007 wrote:joe rocket wrote:Jurgen Visser wrote:Jy kry mooi kleiner mb te koop , ek een op my 7mm , weet glad nie wat se maak dit is nie , sal foto neem en op sit , meskien kan iemand my tog se wat se break is dit , werk soos 'n droom
Hier is "Rittelin" se fotos

Dit lyk baie soos GSC se MB's.
http://www.gsgroup.co.za/recoilbrake.html Ek het n vriend wat 1 op sy 338wm het,werk goed.
Dankie , dit lyk nogal so ja
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 10:57 am
by THOMAST
Jurgen, is daai een van Steve Bez se MB's?
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 4:18 pm
by Jurgen Visser
THOMAST wrote:Jurgen, is daai een van Steve Bez se MB's?
Ek weet regtig nie , iemand het vir my gese dit is 'n Sako MB , ek weet nog steeds nie , maar hy werk baie lekker
Re: muzzle brakes in SA
Posted: Wed May 10, 2017 7:03 pm
by Konrad308
Ek hoor net goeie goed oor daai AIM brakes.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk