Rooibok pryse going rate
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Rooibok pryse going rate
More manne
Doen bietjie navorsing, wat is die going rate van roobok ram pryse vir jag. Wat is n fair prys? Wat is te veel en te min
Groete
C
Doen bietjie navorsing, wat is die going rate van roobok ram pryse vir jag. Wat is n fair prys? Wat is te veel en te min
Groete
C
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Rooibok pryse going rate
My raaiskoot is sowat R28/kg geslagte gewig. As hy dus 40kg sou uitslag, moet die bok jou sowat R1120 kos.
Die pryse wat ek raaksien in advertensies is natuurlik sowat 50%+ hoër.
Die pryse wat ek raaksien in advertensies is natuurlik sowat 50%+ hoër.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Rooibok pryse going rate
Die 2 plase waar ek die jaar al Rooibok gejag het se pryse was R2300 en R2500 vir n ram onderskeidelik.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Daai raak baie baie styf, R62/kg sonder verwerking. Dan koop en liewer lam
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rooibok pryse going rate
Plaas waar ek afgelope naweek was: R2000 vir 'n ram.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Rooibok pryse going rate
Ons kan al lankal nie meer jag omdat dit goedkoper is as vleis in die slaghuis nie.
Ons het nou rooibok ramme gejag in Botswana vir R1450.
Ons het nou rooibok ramme gejag in Botswana vir R1450.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Rooibok pryse going rate
SelfdeLoopSoosStroop wrote:Plaas waar ek afgelope naweek was: R2000 vir 'n ram.
My verstand het gese moenie, maar die skoot het klaar geloop...
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Ons gaan nou in Thabazimbi skiet vir R1100 vir ooie en R1400 vir ramme
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Rooibok pryse going rate
So maand terug het die wildvangers R1500 vir n ram betaal en R1000 n ooi, Geen koste vir die verkoper nie hulle chopper hulle koste. Ek dink hulle gaan stock dan die plasies waar daar nie eintlik bokke is nie en die manne wil dan n winsie maak en dan kom ons by R2000.00 n ram.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Ons het laas naweek gaan skiet teen R1700 ram en R1300 ooi
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Rooibok pryse going rate
R950 'n ooi en R1500 'n ram in Swartwater. Kon om en by dieselfde prys kry in Tolwe en Thabazimbi.
R1500 vir 'n ram dink ek is regverdig, R2500 is belaglik duur.
R1500 vir 'n ram dink ek is regverdig, R2500 is belaglik duur.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Rooibok pryse going rate
Twee plase in Zeerust, een is R2500 vir rooi ram, ander is R1500...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Rolf
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
Re: Rooibok pryse going rate
Kon op Zeerust skiet vir R1400 en Thabazimbi R2200. Dink so by R1500 rond vir n ram sal ek nog betaal.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Rooibok pryse going rate
More Almal,
Ons het laasjaar nog gejag vir R1500 n ram, en hierdie jaar kom btw by en nou kos n ram 2200-2500?
Gelukkig het ons n ander plek gekry en jag die jaar vir R900-R1400 n ram.
mooi dag
Ons het laasjaar nog gejag vir R1500 n ram, en hierdie jaar kom btw by en nou kos n ram 2200-2500?
Gelukkig het ons n ander plek gekry en jag die jaar vir R900-R1400 n ram.
mooi dag
Court Schilbach
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Rooibok pryse going rate
Manne, ek dink n mens moet die goed in konteks sien. Ek stem saam , dat R2500 vir n rooibok ram baie geld is, maar .......
Op daardie plaas is die blouwildebeeste dalk net R3000 en die koedoe bulle dalk net R7000? Baie boere pas maar net hulle pryse aan soos wat die wild beskikbaar is op daardie plaas. Gaan ek nou wegbly oor die duur rooibokke? Miskien as net rooibok op my spesie lys was sou ek.
Die ram van R2500 het ek gejag na n lekker bekruip sessie van meer as 2 ure met die 416 Rigby.Ek moes naby kom. Daai jag was net so bevredigend soos enige koedoe bul jag.
As jy uit en uit vir die pot skiet en geen waarde aan die jag self heg nie is die supermark maar jou voorland.
Op daardie plaas is die blouwildebeeste dalk net R3000 en die koedoe bulle dalk net R7000? Baie boere pas maar net hulle pryse aan soos wat die wild beskikbaar is op daardie plaas. Gaan ek nou wegbly oor die duur rooibokke? Miskien as net rooibok op my spesie lys was sou ek.
Die ram van R2500 het ek gejag na n lekker bekruip sessie van meer as 2 ure met die 416 Rigby.Ek moes naby kom. Daai jag was net so bevredigend soos enige koedoe bul jag.
As jy uit en uit vir die pot skiet en geen waarde aan die jag self heg nie is die supermark maar jou voorland.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Rooibok pryse going rate
Stem 100% saam jou Smitstertjies!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Ek ken nie so iemand nie.Smitstertjies wrote:
As jy uit en uit vir die pot skiet en geen waarde aan die jag self heg nie is die supermark maar jou voorland.
Ek verstaan as die boer die prys opjaag as dit sy doel is om jou liefs iets anders te wil laat skiet ipv sy rooibok ramme, wat ookal sy rede mag wees. Maar deesdae wil meer en meer plase R2500 vir rooibok ramme vra asof dit die mark prys is en ek voel persoonlik dit is te duur.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rooibok pryse going rate
By my is ooie en knypkoppe R800, ramme R1500 en trofee R2000.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Rooibok pryse going rate
Daai is goeie pryse Nico!Nico Harris wrote:By my is ooie en knypkoppe R800, ramme R1500 en trofee R2000.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Rooibok pryse going rate
Ons gaan eind vd maand jag. Penkoppe is R800, Knypkoppe R1000, Ram onder 21" R1800 en van daar af klim die pryse baie skielik. Bv Ram tussen 23 en 25" is R7500. En groter as dit 20k....
Maar dis geval van hy wil he ons met jong ramme uitskiet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Maar dis geval van hy wil he ons met jong ramme uitskiet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Dis oor hierdie mal pryse, dat ek weier om rooibok te jag. Dis net-nie meer die moeite werd nie.
Ek het laas rooibok gejag teen R850/ram en R650/ooi.
Hulle karkasse is steeds nie groter as toe nie, so die R/kg is net eenvoudig te veel. En die vleis smaak volgens my beslis ook nie beter as Eland, Springbok, Rooihartbees of Swartwildebees nie, en hulle kan ek jag teen R30-R35 /kg.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Ek kan skiet teen R40/kg skoon karkas.
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Ons gan nog begin Julie rooibok jag teen R900 vir ram en ooi, 24" en groter is R2000
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Rooibok pryse going rate
Teen daai pryse, maak 'n Blesbok teen tussen R850 en R1500 al meer sin. Meer vleis en selfde jagondervinding...Smitstertjies wrote:Die 2 plase waar ek die jaar al Rooibok gejag het se pryse was R2300 en R2500 vir n ram onderskeidelik.
Maar aan die ander kant, niks laat 'n man se hart darem so klop soos 'n mooi rooibokram in die bosveld nie....
Aim small, miss small
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rooibok pryse going rate
Ware woorde daai Eugene,
Kyk maar Maartin hierbo. Die jag bevrediging van 'n mooi rooibok ram in die bosveld is maar een op sy eie. Vir my een van die moeilikste jagte wat daar is veral as hulle nie oorvollop op die plaas is nie en dit einde van seisoen se kant toe staan.
Maar as jy waarde vir geld jag deesdae is rooibok nie deel van daai som nie en klop blesbok se somme meer.