Page 1 of 1
K98 geweer kolf.
Posted: Sat Apr 29, 2017 5:27 pm
by CJNaude
Dagse manne.
Ek wonder of daar dalk iemand daar buite is wat n K98 standaard lengte aksie kolf het wat in hulle pad staan. Ek het n ou geweer wat ek graag wil lewe gee maar kan nie nou bekostig om n duur kolf te gaan koop noe. Ek is redelik goed met refinishing van kolwe en kan self bedding doen. Die geweer se oorspronklike kolf is baie kort vir my.
Ek waardeur enige hulp wat ek kan kry.
Geseende dag en reguit skiet.
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: K98 geweer kolf.
Posted: Sun Apr 30, 2017 7:39 am
by Berra .204
Kontak vir Armand Steenkamp hier op die forum. Hy adverteer 'n kolf vir K98 aksie in die advertensies.
Re: K98 geweer kolf.
Posted: Sun Apr 30, 2017 9:33 am
by Armand Steenkamp
Dankie Berra204!
Re: K98 geweer kolf.
Posted: Sun Apr 30, 2017 9:35 am
by Armand Steenkamp
[quote="CJNaude"]Dagse manne.
Ek wonder of daar dalk iemand daar buite is wat n K98 standaard lengte aksie kolf het wat in hulle pad staan. Ek het n ou geweer wat ek graag wil lewe gee maar kan nie nou bekostig om n duur kolf te gaan koop noe. Ek is redelik goed met refinishing van kolwe en kan self bedding doen. Die geweer se oorspronklike kolf is baie kort vir my.
Ek waardeur enige hulp wat ek kan kry.
Geseende dag en reguit
Dagse Hannes. Ek het vir jou n armteck kolf vir R1800. Praat maar as jy belangstel
Groetnis
Re: K98 geweer kolf.
Posted: Sun Apr 30, 2017 10:33 pm
by Andre308
CJNaude wrote:Dagse manne.
Ek wonder of daar dalk iemand daar buite is wat n K98 standaard lengte aksie kolf het wat in hulle pad staan. Ek het n ou geweer wat ek graag wil lewe gee maar kan nie nou bekostig om n duur kolf te gaan koop noe. Ek is redelik goed met refinishing van kolwe en kan self bedding doen. Die geweer se oorspronklike kolf is baie kort vir my.
Ek waardeur enige hulp wat ek kan kry.
Geseende dag en reguit skiet.
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek sien Pierre het nou n mooi kolf op die forum tekoop gelaai. Miskien is dit n match made in heaven...
Re: K98 geweer kolf.
Posted: Mon May 01, 2017 7:49 am
by CJNaude
Dankie. Ek gaan soek die add
Sent from my SM-G920F using Tapatalk