Page 1 of 1
Salami droe wors?
Posted: Sat Apr 29, 2017 2:45 pm
by dehacked
Ek kry netnou hier in Swakop salami droƫ wors. Liplekkervingersstompafeet lekker. Het iemand dalk 'n resep?
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Re: Salami droe wors?
Posted: Sat Apr 29, 2017 4:50 pm
by Heinds
Praat jy nie van Cabanossi nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Salami droe wors?
Posted: Sat Apr 29, 2017 5:22 pm
by dehacked
Nee hierdie is nogal uniek. Lyk nes droe wors. Hier en daar 'n pienkerige stukkie vleis in.
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Re: Salami droe wors?
Posted: Sat Apr 29, 2017 6:05 pm
by Andre308
Waar in Swakop het jy dit gekry?
Re: Salami droe wors?
Posted: Sat Apr 29, 2017 9:16 pm
by dehacked
Meat & fish.
Sent from my SM-A300F using Tapatalk