Page 1 of 1

Sako 85 Black Wolf

Posted: Sat Apr 29, 2017 10:42 am
by Mauser browser
Dagse mense

Ek wil net hoor of julle weet waar ek 'n Sako 85 Black Wolf in 6.5x55 in die hande kan kry? Ek het die geweer op die net raak geloop en ek moet sĂȘ dis darem 'n m$$r mooi roer.
IMG_1177.JPG

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sako 85 Black Wolf

Posted: Sat Apr 29, 2017 11:13 am
by WicusdP
Volgens die ouens wat Sako invoer gaan die Blackwolf waarskynlik eers 2018 hier by ons wees.
Hy is kwaai mooi.....maar ek skat dat sy prys maar 'n Sako-prys gaan wees.