458WM met S265 kruit
Posted: Tue Apr 18, 2017 8:57 am
More almal
Ek het oor die naweek bietjie rondgespeel op Quickload om te kyk na lading vir my nuwe 458WM.
Ek wil kyk om 300gn Impala LWHV koeels te skiet met S321.
Met die rondspeel op quickload en met die gedagte dat die 458 se dop maar beperk is met volume, gebruik ek toe S265 as kruit. Volgens my berekeninge lyk dit nog heel veilig en ek kan so 200fps ekstra kry (+-2650fps met die 300gn).
Nou wil ek weet: Het iemand al S265 prober in die 458 selfs met swaarder koeels. Dit kan hom nader vat aan die 458lott.
Groete