Page 1 of 1

Skietbaan die naweek

Posted: Thu Apr 13, 2017 6:16 pm
by likweD
Hi Almal,

Ek besoek bietjie die skonies in Pta vir paasnaweek en skoonpa wil graag sy 7x57 inskiet (op 100m) die naweek. Hy is nie 'n lid iewers nie. Weet julle van iewers waar ons maklik geholpe kan raak? Sahara waar hy gewoonlik inskiet is toe.

Ons gan Sa middag kleie skiet by Rosema,so ideaal is iets daar naby..

Groete,

Halvar

Sent from my SM-P605 using Tapatalk

Re: Skietbaan die naweek

Posted: Thu Apr 13, 2017 6:46 pm
by Giepie
Oorkant Swartkop renbaan is die Swartkop skietbaan. Ek dink net dit gaan nogal besig wees.

Re: Skietbaan die naweek

Posted: Thu Apr 13, 2017 7:14 pm
by Plaashaas
Bluegums of Magnum

Re: Skietbaan die naweek

Posted: Thu Apr 13, 2017 7:17 pm
by Ashley
Ek sĂȘ ook Swartkopz(SWAT).
Is wel iets soos R130 per sessie as jy nie lid is nie. Maar lekker baan.

Re: Skietbaan die naweek

Posted: Thu Apr 13, 2017 7:42 pm
by Melckman
Is Krokodilspruit toe, Halvar? Dis redelik ver Noord van Zambesi, maar die moeite werd. Hulle het 'n kleibaan ook - bel en vind uit.

Mooiloop