Howa pillar bedding
Posted: Sun Apr 09, 2017 3:57 pm
Middag
Het imand al pillar bedding op hulle howa gedoen? Indien wel, watter deel van julle "recoil lug" is vas gebed? Stuk tussen magesyn kas en "recoil lug" vas of los? En dan is die eerste duim van die loop gebed of ni?
Ek het op die oomblik slegs die die onderkant van die "recoil lug" wat aan die aluminium pillar raak vas gebed en die agterkant van die recoil lug is ook vas gebed. (die "tang" is ook gebed)
indien iemand ander raad ook het kan julle vir my julle nommer stuur dat ons kan gesels.
Groete