Prosedure om loop te laat korter maak
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Prosedure om loop te laat korter maak
Hi, Kan iemand my dalk sê wat is die prosedure om loop te laat korter maak?
Dankie
Dankie
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Wapensmit toe, hulle sny/grind/saag hom korter.
Sny weer n nuwe kroon.
En voila! Jou loop is korter
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sny weer n nuwe kroon.
En voila! Jou loop is korter
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Thanks Apie,
1. Moet ek eers toestemming kry by die cop-shop?
2. Het jy enige idee van die kostes
1. Moet ek eers toestemming kry by die cop-shop?
2. Het jy enige idee van die kostes
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Die cop shop het geen rekord van jou loop lengte nie. Ek sê maar net.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Enige idee wat die kostes mag beloop?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Nie alle geweersmede sal gemaklik wees om dit te doen nie, omdat dit onder "alterasies" sal klassifiseer volgend CFR.
Bel vir Mkonto hier op die forum en vra vir 'n kwotasie.
Waar is jy?
Bel vir Mkonto hier op die forum en vra vir 'n kwotasie.
Waar is jy?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
ARMS in Pta
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Het jy n ystersaag 
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Ja, maar ek kort arms....
Last edited by Thermal on Fri Apr 07, 2017 2:01 pm, edited 1 time in total.
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Die byl bly "bounce" op die loop.... 
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Die "cop shop" het nou die dag by my kom inspeksie doen. Hulle het als teen die oorspronklike dokumente van die vervaardigers gemeet en gepas. My een geweer se loop was so 3mm langer as die spec op die vervaardiger se dokkie. Toe wil hulle by my weet waarom, en by wie ek die loop laat verleng het, en of dit die oorpronklike loop is en en en. Ek sê toe dit kannie waar wees nie, en die vervaardiger se dokkie is foutief. Hulle wou sommer als verdomp konfiskeer het. Dit het regtig mooipraat en 'n baie groot "vergunninkie" gekos om hulle te kry om my uit te los.LoopSoosStroop wrote:Die cop shop het geen rekord van jou loop lengte nie. Ek sê maar net.
Kontak maar eers jou DFO en maak heeltemal seker voor jy verander.
Geniet ZUMAMUSTFALL Vrydag.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Lyk my eerder of iemand jou wou "burn"... klink na n set-up vir my.
Nog nooit gehoor dat hulle sulke goed "check" nie!
Ek's verbaas dat hulle sulke lyste het??
Hoe lank neem dit om so n brieffie by hulle te kry?
Nog nooit gehoor dat hulle sulke goed "check" nie!
Ek's verbaas dat hulle sulke lyste het??
Hoe lank neem dit om so n brieffie by hulle te kry?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Lank, baie lank - Jy moet presies sê hoeveel korter, watter wapensmid jy gaan gebruik en hoekom jy wil korter - meerste ouens wil gewoonlik langer.
Hulle raak nou selfs moeilik met die opsit van knaldempers - wapen nou volgens hulle nie meer volgens spec nie.
Hulle raak nou selfs moeilik met die opsit van knaldempers - wapen nou volgens hulle nie meer volgens spec nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Net vir interessantheid, hoe het hulle jou loop gemeet?Jean Marais wrote:Die "cop shop" het nou die dag by my kom inspeksie doen. Hulle het als teen die oorspronklike dokumente van die vervaardigers gemeet en gepas. My een geweer se loop was so 3mm langer as die spec op die vervaardiger se dokkie. Toe wil hulle by my weet waarom, en by wie ek die loop laat verleng het, en of dit die oorpronklike loop is en en en. Ek sê toe dit kannie waar wees nie, en die vervaardiger se dokkie is foutief. Hulle wou sommer als verdomp konfiskeer het. Dit het regtig mooipraat en 'n baie groot "vergunninkie" gekos om hulle te kry om my uit te los.LoopSoosStroop wrote:Die cop shop het geen rekord van jou loop lengte nie. Ek sê maar net.
Kontak maar eers jou DFO en maak heeltemal seker voor jy verander.
Geniet ZUMAMUSTFALL Vrydag.
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Sweet 
As hy val, wat kry ons in sy plek...
Wat van as die ding 'n "set-up" is om grootter issues te maak?? Soos om te toets of dit moontlik is om die land af te sit?
As hy val, wat kry ons in sy plek...
Wat van as die ding 'n "set-up" is om grootter issues te maak?? Soos om te toets of dit moontlik is om die land af te sit?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Jean, wel dit is 'n probleem.
Wat van die manne wat kamers laat oorsny na Akleys toe?
Wat van die manne wat kamers laat oorsny na Akleys toe?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Nee Hein, ek stem saam, maar wat kan ons nou juis maak.
Zappa, hulle het so 'n lazer bedryfie dingetjie daar gehad - moet sê ek het die ding nogal oulik gevind. Ek het toe sommer daai lengtes in QL gebruik, en my gunne skiet beslis beter - lyk my ek het my eie meting nie akkuraat genoeg gedoen nie.
Zappa, hulle het so 'n lazer bedryfie dingetjie daar gehad - moet sê ek het die ding nogal oulik gevind. Ek het toe sommer daai lengtes in QL gebruik, en my gunne skiet beslis beter - lyk my ek het my eie meting nie akkuraat genoeg gedoen nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Ek het so n uur terug dieslfde dinge gelees op Jaracal in ou 2010/2011 "post" oor presies dit Hein 
Gedoen om te sien of daar al iets geplaas was on lope korter te maak en hoe ons te werk moet gaan.
Hein, die manne het nogal begin om daai ding wat jy daar noem uit te lig...
Lyk my dit was toe al n probleem!!
Gedoen om te sien of daar al iets geplaas was on lope korter te maak en hoe ons te werk moet gaan.
Hein, die manne het nogal begin om daai ding wat jy daar noem uit te lig...
Lyk my dit was toe al n probleem!!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Jean daardie is 'n baie interessante storie. Ek wonder ook waar hulle daardie lys gekry het, daar is darem baaaaie verskillende gewere en make en ouderdomme van daai gewere.
Wat as my P14 wettiglik korter gemaak is in 1957 vanaf sy oorspronklike lengte? Wie gaan die rekord daarvoor hê?
Wat as my P14 wettiglik korter gemaak is in 1957 vanaf sy oorspronklike lengte? Wie gaan die rekord daarvoor hê?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Hey Kerels - Die is net 'n laat "April gek" grappie
Ek het op die oomblik nie juis iets om my konstruktief mee besig te hou nie, en ek kon net nie die versoeking weerstaan om bietjie gek te skeer nie
Geniet julle naweek manne. Laat die lood vlieg!!
Ek het op die oomblik nie juis iets om my konstruktief mee besig te hou nie, en ek kon net nie die versoeking weerstaan om bietjie gek te skeer nie
Geniet julle naweek manne. Laat die lood vlieg!!
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Hierdie het my laat wonder.Jean Marais wrote: Ek het toe sommer daai lengtes in QL gebruik, en my gunne skiet beslis beter - lyk my ek het my eie meting nie akkuraat genoeg gedoen nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Ja met "interssante storie" het ek eintlik bedoel "11.1.11 storie", haha
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Ja nee, mens bederf mos nie 'n goeie storie met feite nie!Jean Marais wrote:Hey Kerels - Die is net 'n laat "April gek" grappie
Ek het op die oomblik nie juis iets om my konstruktief mee besig te hou nie, en ek kon net nie die versoeking weerstaan om bietjie gek te skeer nie
Geniet julle naweek manne. Laat die lood vlieg!!
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Prosedure om loop te laat korter maak
Jean, my DFO is HEELTEMAL te onnosel om selfs die kaliber vas te stel, wat nog looplengte meet!
Geweet jy praat snert!
Geweet jy praat snert!