Page 1 of 1
Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 5:53 pm
by Varmint
Gemaak uit 12c27 stainless steel
2017-04-06 17.50.10.jpg
Re: Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 6:01 pm
by musgrave270
Baie mooi
Re: Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 6:11 pm
by Varmint
Dankie musgrave
Re: Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 6:17 pm
by ruaanb
Dit is vir my iets anders. Netjies!
Re: Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 6:40 pm
by Varmint
Dankie
Re: Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 8:16 pm
by theedge
Nice - baie netjies
Re: Vlakvark messies
Posted: Thu Apr 06, 2017 9:42 pm
by Philip_R
Baie netjies gedoen
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Vlakvark messies
Posted: Fri Apr 07, 2017 10:52 am
by FHM
Nee jy is skerp maat!

Re: Vlakvark messies
Posted: Fri Apr 07, 2017 10:54 am
by neef
Dit lyk baie mooi, geoie werk
Re: Vlakvark messies
Posted: Fri Apr 07, 2017 11:08 am
by WILLEBEES
Die messe lyk baie mooi.
'n Kennis van my het vir my ook een gemaak om biltong te sny.
Die enigste verskil is dat die buig van die tand na die teenoorgestelde kant is.
Dit verseker 'n gemaklike greep op die tand as jy die mes gebruik.
Re: Vlakvark messies
Posted: Fri Apr 07, 2017 11:40 am
by Viking
Varmint,
Dis baie netjiese "skinners" - hou so aan!
Re: Vlakvark messies
Posted: Fri Apr 07, 2017 1:35 pm
by Varmint
Dankie ek wardeer
Re: Vlakvark messies
Posted: Fri Apr 28, 2017 12:45 pm
by Pieter_Brink
Netjies Varmint. Jy ken jou "hollowgrind"
Re: Vlakvark messies
Posted: Sat Oct 28, 2017 10:59 am
by rooiboer
Ek het n aantal varktande van n paar jagtogte. Sal graag n stel messe wil laat maak. Kan jy dalk vir my jou besonderhede stuur. Dankie.