Page 1 of 1

Pe Air Rifle Club

Posted: Tue Apr 04, 2017 5:44 pm
by LUAN
Goeie dag mede Jaracallers

Ek wil onder die aandag van alle Pe en omgewing se lede bring dat daar n windbuks klub in Pe is en dat ons die Saterdag n ope dag gaan he.

Dit begin om 10:00am en is gelee in Westlands road as jy vanaf die N2 die Seaview afdraai vat eerste straat regs. So 400m verder sal jy die wit bord met ons logo sien aan jou regterkant.

Daar sal verskeie windbukse wees om na te kyk en te skiet. Ons doen op die stadium Hunter Field Target skiet disipline. Baie pret en uitdagend.

Hoop ons sien van julle daar.
tapatalk_1490947618705.jpeg

Re: Pe Air Rifle Club

Posted: Wed Apr 05, 2017 5:16 am
by Klein Chris
Geniet dit. Lekker skiet