Page 1 of 1

Twee stuk picatinny se gleuf wyer sny

Posted: Tue Apr 04, 2017 10:31 am
by Morne Van Der Merwe
Hello,

Ek het 2 stuk Warne picatinny op my K98, die Nightforce ringe het mooi daarin gepas. Ek die ringe vervang met Tier-one ringe. Nou is die gleuf te smal vir die ringe om te pas, die gleuf meet 0.145" breed en met vergelyking met Nightforce rail meet die breedte 0.204". Is daar iemand in Pretoria wat met n CNC of soort gelyk masjien daai gleuf vir my bietjie weier kan maak?
Ek heg fotos aan.
Groete
Morne

Re: Twee stuk picatinny se gleuf wyer sny

Posted: Tue Apr 04, 2017 10:41 am
by Diesel Dog
Morne Van Der Merwe wrote:Hello,

Ek het 2 stuk Warne picatinny op my K98, die Nightforce ringe het mooi daarin gepas. Ek die ringe vervang met Tier-one ringe. Nou is die gleuf te smal vir die ringe om te pas, die gleuf meet 0.145" breed en met vergelyking met Nightforce rail meet die breedte 0.204". Is daar iemand in Pretoria wat met n CNC of soort gelyk masjien daai gleuf vir my bietjie weier kan maak?
Ek heg fotos aan.
Groete
Morne
Vyl die groef na agter wyer tot jou cross bolt pas dan is die voorkant nog haaks om die recoil te hanteer.

DD

Re: Twee stuk picatinny se gleuf wyer sny

Posted: Tue Apr 04, 2017 10:56 am
by Morne Van Der Merwe
More DD,

Dankir vir die tip. As ek nou net 100% seker maak, Vuil ek die agterste deel van groef naaste aan die recoil pad? Ek dit nou reg verstaan?

Groete
Morne

Re: Twee stuk picatinny se gleuf wyer sny

Posted: Tue Apr 04, 2017 11:05 am
by Gian_dP
Ja. Die cross bolt/recoil key moet teen die voorste deel vasdruk. Dit bly dus 100%reguit want jy vyl agerste gedeelte

Re: Twee stuk picatinny se gleuf wyer sny

Posted: Tue Apr 04, 2017 12:34 pm
by Diesel Dog
Gian_dP wrote:Ja. Die cross bolt/recoil key moet teen die voorste deel vasdruk. Dit bly dus 100%reguit want jy vyl agerste gedeelte

Dis hy daai

DD

Re: Twee stuk picatinny se gleuf wyer sny

Posted: Tue Apr 04, 2017 10:52 pm
by Morne Van Der Merwe
Baie dankie vir die advies sal dit so doen.
Groete
Morne