Page 1 of 1
Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 03, 2017 9:50 pm
by Vaalboer
20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!
Re: Daar het dit begin..
Posted: Tue Apr 04, 2017 8:12 am
by Capt. Yoda
Vaalboer wrote:20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..

Daar het jy my verloor in jou storie
Re: Daar het dit begin..
Posted: Tue Apr 04, 2017 10:25 pm
by Jake1
Vaalboer dink jy n 308 is beterder as n 308?
Re: Daar het dit begin..
Posted: Wed Apr 05, 2017 8:42 am
by PWV
Vaalboer wrote:20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!
Daar het julle dit nou!! So uit die perd se bek!!
Spreekwoord is baie waar: Grysheid bring wysheid!!
Re: Daar het dit begin..
Posted: Wed Apr 05, 2017 8:55 am
by joe rocket
Capt. Oblivious wrote:Vaalboer wrote:20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!
Daar het jy my verloor in jou storie
Ja né netso! Cappie gooi bietjie daai teiken van jou met die nulkwes . Die ooms is nou besig om hulle wysheid te verloor.

Re: Daar het dit begin..
Posted: Wed Apr 05, 2017 9:00 am
by PWV
Jake1 wrote:Vaalboer dink jy n 308 is beterder as n 308?
en 'n 30-06 is slegterder as 'n 30-06????

Re: Daar het dit begin..
Posted: Wed Apr 05, 2017 3:20 pm
by Boesman10
Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..!
Nog nooit was n meer waar woord gespreek nie..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Daar het dit begin..
Posted: Wed Apr 05, 2017 3:23 pm
by Supacow
Ek dink n 308 wat 130gr .277 kartetse spoeg is die antwoord
270 lite
Re: Daar het dit begin..
Posted: Wed Apr 05, 2017 3:25 pm
by joe rocket
Supacow wrote:Ek dink n 308 wat 130gr .277 kartetse spoeg is die antwoord
270 lite
Ou grapgat.

lmga
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 10:58 am
by coco
Ek is die ander ouditklerk. Sjoe, 20 jaar terug. Dit is skrikwekkend. Ja dinge het verander intussen. Groot veranderinge in dop en koel ontwikkeling, teleskope ens. Ons het baie meer geleer. Nou kan 'n mens seker se ''there is a horse for every course''
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 2:36 pm
by Hein M.
Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het..
Ek is ook in die 308-span, MAAR is die 0-kwes nie beterder met 'n 220gr punt nie?
Het nog nie self proewe gedoen nie, maar sal graag wil hoor van manne wat beide kalibers het en weet?
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 2:43 pm
by James Wilson
As n groot aanhanger en 308 jagter, weet ek die keuse tussen die twee gewere is nie maklik nie. Of is dit? 30-06AI???
Dankie, vir die deel van die storie. Die tyd stap aan
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 2:47 pm
by PWV
Hein M. wrote:Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het..
Ek is ook in die 308-span,
MAAR is die 0-kwes nie beterder met 'n 220gr punt nie?
Het nog nie self proewe gedoen nie, maar sal graag wil hoor van manne wat beide kalibers het en weet?
Moontlik, maar wat wil jy met 'n 220 gr in 'n .308 maak?
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 2:55 pm
by Hein M.
PWV wrote:Hein M. wrote:Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het..
Ek is ook in die 308-span,
MAAR is die 0-kwes nie beterder met 'n 220gr punt nie?
Het nog nie self proewe gedoen nie, maar sal graag wil hoor van manne wat beide kalibers het en weet?
Moontlik, maar wat wil jy met 'n 220 gr in 'n .308 maak?
Jy sien, dit is eintlik die punt. Die res is commin sense...
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 3:34 pm
by JuanVE
''there is a horse for every course''
Re: Daar het dit begin..
Posted: Mon Apr 10, 2017 9:13 pm
by Vaalboer
He he.. Nou nie gedink dit is 'n 30-06 vs 308 post nie!
Moet my nie verkeerd verstaan... My 30-06 het sy deel gebring.. Tot 400m kopskoot komp gewen..
My punt was net dat soos gholf het jy meer as een stok nodig.. Daar is ook volgens my beter keuses as ander vir spesifieke aplikasies.. Ek glo as julle oor kon begin het julle paaie ook seker anders gelyk!
Man - maar wat n lekker pad! Wen gholf "handsdown".. 'n gholfbaan is elkgeval net 'n mors van 'n goeie skietbaan!
Groete
Re: Daar het dit begin..
Posted: Tue Apr 11, 2017 8:47 am
by coco
Ou Valie. Daar begin jy nou weer 'n splinter nuwe ding.
Re: Daar het dit begin..
Posted: Tue Apr 11, 2017 6:30 pm
by Hein M.
Vaalboer wrote:He he.. Nou nie gedink dit is 'n 30-06 vs 308 post nie!
Moet my nie verkeerd verstaan... My 30-06 het sy deel gebring.. Tot 400m kopskoot komp gewen..
My punt was net dat soos gholf het jy meer as een stok nodig.. Daar is ook volgens my beter keuses as ander vir spesifieke aplikasies.. Ek glo as julle oor kon begin het julle paaie ook seker anders gelyk!
Man - maar wat n lekker pad! Wen gholf "handsdown".. 'n gholfbaan is elkgeval net 'n mors van 'n goeie skietbaan!
Groete
Nee, ons Bolanders krap mekaar se gatte met opset. Lankal verby die ernstige ses vs halfdosyn moermekaar gesprekke. Ek het 'n 7.62 x 51. Strate beter as 'n 308 of 30-06