Page 1 of 1
Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Mon Apr 03, 2017 10:42 am
by buffalo bill
Ek het n klompie Blesbokke te jag in warden vrystaat R1800 vir ramme en R1500 vir ooie baie lekker self catering jag huis ,R350 per jagter en 300 vir nie jagters dit sluit in slag,koelgeriewe en voertuig in.
Skakel vir Pieta by 0726210442 om jou naweek vas te maak.
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Mon Apr 17, 2017 4:41 pm
by JuanPaul
Dankie vir 'n lekker naweek Pieta, die blesbokke was mooi vet en so ook die swart en blou wildebeeste.Die gasvryheid en verblyf was ook net so lekker. Sien jou volgende jaar!
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Mon Apr 17, 2017 4:52 pm
by JuanPaul
Paar fotos
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Tue Apr 18, 2017 1:16 pm
by Marc
Lekkerrrrr
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Fri Jul 21, 2017 2:00 pm
by LoopSoosStroop
Buffalo Bill, is jy en Pieta dieselfde ou? Ek sien die nommer hier is anders as die een op die teleskoop drade?
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Fri Jul 21, 2017 2:08 pm
by win270
Om 'n wit bok te skiet, is seker effens makliker agv beter sigbaarheid as jy korrel . . . sommer net so 'n gedagte wat by my opkom.
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Fri Jul 21, 2017 2:14 pm
by Springkudu
En om 'n wit bok te skiet met 'n tag in sy oor is ook seker nie baie goed op die beursie nie...sommer net so 'n gedagte wat by my opkom
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Fri Jul 21, 2017 2:38 pm
by RUPERT
Die Tag is daar vir die kleur blinde jagter sodat hy kan sien waar om temik
Re: Blesbok jag Warden Vrystaat
Posted: Fri Jul 21, 2017 4:24 pm
by JuanPaul
Ek skiet wat die plaasboer uitwys wat gejag mag word.