Page 1 of 1
NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 11:30 am
by Vleder
Middag almal,
Het hierso aangesluit aangesien ek sien die manne praat lekker afrikaans en ondersteun mekaar met goeie idees en planne en stories.
Cheers
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 11:31 am
by Geno
Hallo Vleder.
Baie welkom hier.
Van waar is jy?
Groete,
Eugene
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 11:38 am
by BLOK
Welkom en geniet hom
Blok
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 11:46 am
by DawieKotze
Welkom!!
Ja - lekker afrikaans en baie kennis hier!!
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 11:47 am
by herley
Welkom hoop jy geniet dit hier
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 11:50 am
by Frikkiedbr
Welkom hoop jy geniet dit hier net soos die ander manne en dames

Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 1:12 pm
by PITSMIT
welkom vleder
geniet dit hier dis n lekwar plek die
hou die lood in die lug
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 1:37 pm
by Vleder
Jammer, en dames ook !
And I am also understands Eenglish ook......
Re: NUWE LID
Posted: Thu Aug 18, 2011 3:25 pm
by PITSMIT
vleder ek werk ook in die baai pm my dan drink ons koffie en skud blad
Re: NUWE LID
Posted: Fri Aug 19, 2011 7:34 am
by Vleder
Eugene, ek is in PE, lekker reenering vandag, net betyds vir die naweek.
Re: NUWE LID
Posted: Sun Aug 21, 2011 10:16 pm
by theedge
Hi daar my maat welkom - lekker om van jou te hoor - ook van PE