Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post Reply
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Hansieslim »

Wat is n veilige afstand wat 'n scope se voorste gedeelte weg moet wees vanaf die loop. Ek wou vandag n nuwe scope monteer en die afstand tussen die voorste deel (objective lens) en die loop is kleiner as 1mm. Ek sal skat baie baie naby aan 0.5mm. Dit is op 'n .204 maar steeds is ek bang om so voort te gaan.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Diesel Dog »

Hy sal so werk maar as jy hom op n Warrior chassis het sal ek vir med of high mounts gaan as jy wil prone skiet.

DD
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Hansieslim »

Damn...Hys juis op n Warrior
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Hansieslim »

DD

Eks weer aan't dinke. Waarom sê jy dit kan n problem wees in die prone posisie met n Warrior kolf?

My grootste vraag bly steeds of die scope nie gaan skade kry as die lens net 0.5mm weg is van die loop nie. M.a.w. as die skoot loop, sal die barrel vibrations nie van so n aard wees dat dit die loop en scope se voorste lens nog nader aanmekeer sal bring dat hulle vir n breukdeel van n sekonde aan mekaar raak en sodoende dalk die objective lens breek nie?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Hansieslim »

Bump
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Arnold »

clearance is clearance, hierdie was op my 300WM
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Hansieslim »

Arnold

Dankie vir jou reply. Ekt tans n soortgelyke clearance met die Lynx wat op my .204 is. Ongeveer 1.5mm en soortgelyk aan jou foto. Die Sightron egter gee my n clearance van ongeveer 0.5mm. Ai...eks maar net bang.

Ekt die ringe reeds pragtig gelap. Om n tipe van 'n spacer op onderste deel van ring te sit is seker n swak idee...
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by andre007 »

Op 2 van my gewere kan mens net n dubbelgevoude besigheidskaartjie inskuif, geen probleem
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Askari »

My 308 met EAW ringe en NF scope op het ook net so dubbelgevoude besigheidskaartjie clearance. Geen probleem nie.
Gooi lood!!!!
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Johan7 »

Dink nie jy gaan 'n probleem he nie. Tensy jy een van hierdie laaang scopes op het nie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Diesel Dog »

Clearance is clearance al rede hoekom ek van high ringe hou op die chassis stelsel is dat ek my cheek weld met die verstelbare wangstuk kan stel en dan hoef ek nie my nek so kwaai te buig nie as ek reguit agter die geweer lê nie

DD
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Andre308 »

Ek het nou die dag ringe gaan koop by die mooi winkel.

Jacques se my toe, ek moet nie te gretig wees om die scope te naby aan die loop te kry nie. Sy rede was dat die scope te naby aan n warm loop, kan meer mirage veroorsaak.
User avatar
Abbott.45
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm

Re: Teleskoop mount - afstand tussen voorste lens en loop

Post by Abbott.45 »

Ek was n aanhanger vir van die tafel af skiet en het dus altyd geglo eerder nader aan die loop as verder. Tot my verbaasing het ek ieweskielik soos n groot mens begin skiet, in die prone posisie op die grond. Ek was oortuig om van low ringe na meduim ringe te skuif en het onmidelik die voordeel daarvan geniet dat my nek heeltemal en natuurlik ontspanne was op die kam van my kolf.

Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Post Reply