Page 1 of 1
Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 9:52 am
by etbal
Hi,
Ekt nuut aangesluit vandag en eks opgewonde om hierdie pad te loop. My Oom het baie goeie goed te sĂȘ vir hierdie bord so eks opgewonde om te leer.
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 9:55 am
by tripodmvr
Welkom. Gee so bietjie meer inligting oor blyplek en watter skietgoed jy in belangstel.
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 10:00 am
by Toyrsi
Welkom. Soos Tripod se. Gee bietjie meer inligting.
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 10:27 am
by Jean Marais
Hello daar Et. Welkom by Jaracal.
Hier gaan jy baie kan leer, en baie aangename nuwe vriende ontmoet, wat 'n passie het vir skiet, jag, en sommer net lekker kuier om die kampvuur.
Geniet jou kuier hier.
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 10:35 am
by Aceofspades
Welkom etbal.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 11:00 am
by Plaashaas
Welkom.
Ek het gedink ek weet tot ek hier gekom het. Nou lees ek eerder as om te post.
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 1:15 pm
by etbal
Hi, skies dit was so vinnige intro voor werk. Ek en my gesin bly in die Kaap, van redelik onlangs af. Ons kom oorspronklik van Johannesburg af. Ek het twee gewere, 'n .308 wincestor en 'n .22 mauser wat altwee pragtige wapens is. Ek het hulle by my pa ge-erf en ek wil graag dit onder die knie kry sodat ek 'n langafstand bok kan plat trek sonder om te twyfel.
Ekt nie op 'n plaas groot geword nie so my jag kennis en bos ondervinding is maar een keer 'n jaar saam my familie gaan jag behalwe toe ek begin werk het toe raak die tyd minder vir sulke goed. Ek wil graag vir my eie seuntjie daai ondervindings en skills gee sodat hy dit kan aanpaas vir sy kinders eendag wat ek dink 'n wonderlike volks kultuur en tradisie is.
Ek hoor ook dat om op jou eie te laai is die pad van die toekoms so ek stel baie belang in dit vir koste besparing maar ook pret nuwe skills te leer.
Ek sal graag meer in die veld wil kom, al is dit nie altyd vir jag nie en ook baie meer ure spandeer om my wapens te leer soos wat ek moet en nie net een keer per jaar o p'n vinnige naweek hulle uithaal nie.
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 3:31 pm
by Jurgen Visser
Welkom etbal , jy sal baie vinnig leer hier en dit regtig geniet , die manne hou daarvan om te help, waar in die kaap is jy ?, dis 'n groot plek , en etbal ? is dit jou naam ?

Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Thu Mar 23, 2017 3:47 pm
by neef
Welkom etbal geniet dit hier
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:38 pm
by etbal
Jurgen Visser wrote:Welkom etbal , jy sal baie vinnig leer hier en dit regtig geniet , die manne hou daarvan om te help, waar in die kaap is jy ?, dis 'n groot plek , en etbal ? is dit jou naam ?


Milnerton. En etbal is my vrou se noem naam vir my, Etienne is my volle naam
Re: Nuwe lid, reg om te leer
Posted: Tue Mar 28, 2017 3:43 pm
by Jurgen Visser
etbal wrote:Jurgen Visser wrote:Welkom etbal , jy sal baie vinnig leer hier en dit regtig geniet , die manne hou daarvan om te help, waar in die kaap is jy ?, dis 'n groot plek , en etbal ? is dit jou naam ?


Milnerton. En etbal is my vrou se noem naam vir my, Etienne is my volle naam
Cute
