Piet,
Ek sou die 24" duim fluted loop 1:10 twist. Jy s? nie wat die prys verskil, maar byt dan nog 'n maand vas en kry die geld bymekaar sou ek s?.
Raves
22 of 24 duim loop vir .300win
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
Hallo Raven
Kan jy asb redes by-sit vir die fluted loop.
Groetnis
Douw
Kan jy asb redes by-sit vir die fluted loop.
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
Ek dink ek sal ook vir die 24" fluted loop gaan, daai extra 2" kan net n voordeel in hou om die 300 winmag se projektiel bietjie beter te stabiliseer en ek dink die fluted loop sal ook n bietjie dikker wees as die normale 22" loop.
My 2c
Witpietskiet
ps. n fluted loop lyk ook so bietjie cooller as n normale dun lopie ;D
My 2c
Witpietskiet
ps. n fluted loop lyk ook so bietjie cooller as n normale dun lopie ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
24" is perfek vir die 300wm as mens kyk na optimum ladings. 22" is 2" te kort en 26" is twee duim te lank ;-)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
Hallo Piet
Ek beveel jou ten sterkste aan om vir die 24duim loop model te gaan. Wat Arnold en Ludwig gese het is absoluut reg.
Groetnis
Wouter
Ek beveel jou ten sterkste aan om vir die 24duim loop model te gaan. Wat Arnold en Ludwig gese het is absoluut reg.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
Hallo Piet
Ek soek ook nou n .300wm of .300wsm. Waar kan n mens foto's en of spec's van die gewere dalk sien? Of het jy dalk net n plek gebel?
Groete
Danie
Ek soek ook nou n .300wm of .300wsm. Waar kan n mens foto's en of spec's van die gewere dalk sien? Of het jy dalk net n plek gebel?
Groete
Danie
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: 22 of 24 duim loop vir .300win
Hi Douw en manne.
T.o.v. die fluting se die manne dit haal so bietjie gewig af, en dit maak die buite oppervlakte van die loop groter wat help met die afkoel.
En soos witpietskiet se, dit lyk "cooler".
Groete
T.o.v. die fluting se die manne dit haal so bietjie gewig af, en dit maak die buite oppervlakte van die loop groter wat help met die afkoel.
En soos witpietskiet se, dit lyk "cooler".
Groete