Page 1 of 1

lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 3:15 pm
by Geno
Hallo manne,
Hier is 'n link met 'n paar great resepte:
http://braai.com/braai-recipes/

Groete,
Eugene

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 3:30 pm
by Dawie D
Geno

Is jy dan nou al honger dat jy aan braai dink ;D

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 3:34 pm
by herley
Shoe Geno ek het so bietjie gescroll en het toe sommer lus begin kry om vanaand n vuurtjie te steek ;D.
Dankie man

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 3:39 pm
by Geno
Manne! Julle het nie 'n idee hoe lus ek vir braai is nie!
Ekself steek sommer vanaand 'n vuurtjie aan! Die naweek by Wout sal die vure hoog brand! Glo maar vir my!
So rumpie in die Man-Oond:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... CN1173.jpg[/img]

En slaai op die kole:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... CN1168.jpg[/img]

Kwylbek-Groete,
Eugene

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 3:43 pm
by herley
:(

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 3:49 pm
by Arnold
K?rels, my vrou s? gisteraand vir my ek gaan nou dik raak ... by my nuwe huis steek ek nou omtrent elke aand die vuur aan en gooi 'n brandewyn en coke.
Ek het gister aand belowe ek sal ophou met die brandewyn en coke en oorslaan whisky en soda toe  ;D

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 4:23 pm
by Dawie D
Gelukkig is ek op daai hoe protien dieet soo ek kan net vleis eet en hoender+vis as groente.Dit werk

Enjoy

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 6:33 pm
by DavidddeWet
Jissie julle, kan nie dink aan 'n lewe waar mens nie kan vuur aansteek en iets gaar maak nie! Daai lyk vreeslik lekker!!

Re: lekker braairesepte

Posted: Tue Aug 16, 2011 9:50 pm
by WOLF
Geno
Al ooit n heel lam ontbeen "gespice" toegerol en dan op die spit gesit?
Ek gaan die naweek van die VLEISFEES hier te Calvinia so 15 van hulle braai.
Vleisfees is die naweek van 26-27 Augustus 2011.
GROETE
WOLF

Re: lekker braairesepte

Posted: Sun Aug 28, 2011 8:18 pm
by Piet Breedt
Ek is moedeloos met my gewig. Ek is nou al op 3 diete gelyk, want een se kos is heeltemal te min vir my

Re: lekker braairesepte

Posted: Mon Aug 29, 2011 10:11 am
by DawieKotze
Piet Breedt wrote: Ek is moedeloos met my gewig. Ek is nou al op 3 diete gelyk, want een se kos is heeltemal te min vir my
;D ;D ;D ;D

Goeie een Piet!!

Re: lekker braairesepte

Posted: Mon Aug 29, 2011 2:12 pm
by PRIVATE RYAN
As jy lekker wildsvleis wil braai,
koop bees.

Re: lekker braairesepte

Posted: Sun Nov 13, 2011 4:48 pm
by JF. SCHOEVERS
Jy moet net seker wees dis Brahman dis mos n wit koedoe daai.... Hy tel ook as wild....