Page 1 of 1

Taksidermis

Posted: Sun Mar 19, 2017 3:08 pm
by Blesbok
Weet iemand dalk van so 'n kursus wat mens kan loop. Indien moontlik tydens skool vakansie?

Re: Taksidermis

Posted: Sun Mar 19, 2017 5:11 pm
by tripodmvr
Google die onderwerp en jy sal nog meer antwoorde sien. Hier is een wat moontlik kan help.

www.academyoftaxidermy.co.za/