130gr Berger hybrid 6.5mm
Posted: Thu Mar 16, 2017 8:04 am
More manne
Is daar dalk iemand wat die koeels skiet met Lapua doppe uit hul Howa Creedmoor's?
Ek wil vir my paar pakke kry om te skiet. Ek skiet heel lekker met die 136gr Scenars teen so 2820 fps (maar dit was met hornady doppe) in my geweer maar wil graag daai 130gr hybrids probeer in die lapua doppe.
Het iemand dalk ñ load vir hulle wat akkuraat is in die Howa wat ek kan gebruik as beginpunt vir my geweer?
Dankie
Martin
Sent from my SM-G920F using Tapatalk