Page 1 of 1

Datums beskikbaar by Wildegansvlei Rooibokkraal

Posted: Mon Mar 13, 2017 8:43 am
by Geno
More manne,
Johan het sopas laat weet:
Datums oop is van 2de April (Sondag middag) tot 9de April (Sondag oggend) en dan weer van 23ste April (Sondag middag) tot 26ste April (Woensdag oggend). Die plaas is 4500ha groot in die Rooibokkraal distrik.

Besprekings op Jaracal oor die plaas:
http://www.jaracal.com/search.php?keywo ... mit=Search

Bespreek direk by Johan, die eienaar:
jpdewet1975@gmail.com
081 858 9549

Pryslys:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Wildegansvlei%202017.jpg