Page 1 of 1
Nuut van Lichtenburg
Posted: Tue Mar 07, 2017 7:42 pm
by ZAR
Naand almal, ek kyk al maande hier rond en geniet wat ek hier lees.
My skiet lewe het in 1991 begin met IPSC en ek is al vanaf 1993 in die wapen handel.
Sent from my E5303 using Tapatalk
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Tue Mar 07, 2017 7:53 pm
by tripodmvr
Welkom. Bly jy wil nou by die tafel kom aansit. Vertel meer van die wapens in jou besit en jou ander jag belangstellings.
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Tue Mar 07, 2017 8:06 pm
by Hansieslim
Oom tripod
Ek kan getuig dat die man my vandag gebel het en my sommer van baaaaie vriendelike advies voorsien het.
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Tue Mar 07, 2017 9:00 pm
by ZAR
Wapens... Sjoe.
Gewere
.22lr Oberndorf Mauser
.22lr Brno de Lux
.22lr Ruger 10/22
.22lr/.410 Stevens
.223 Rem Ruger Mini 14
.223 Rem Colt AR15 SP2
.303 Brit Sport
.308 Win Musgrave mod .80 met RSA loop.
Haelgewere
.410 Mossberg
12Boor Mossberg 28"
12Boor Maverick 18"
Handwapens
.22lr Burgo Rewolwer
.22lr Browning Challenger Pistool
9mm P Browning HP
9mm P Glock 17
9mm P Glock 19
.357Mag Taurus
Soos jy kan sien is meeste speelgoed.
Ek jag min deesdae, laat die seuns maar meeste van die jag doen. Ek bly op 'n plaas en skiet redelik gereeld hier.
My volgende geweer is 'n .17HMR vir die meerkatte en jakkalse.
Sent from my E5303 using Tapatalk
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Tue Mar 07, 2017 9:06 pm
by Christo
Welkom. Het ons vanoggend gepraat?
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Tue Mar 07, 2017 9:53 pm
by ZAR
Ek dink so. As dit oor patetiese vervoermaatskappy gaan ja....
Hoop jy het reggekom.
Sent from my E5303 using Tapatalk
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Wed Mar 08, 2017 5:49 am
by Geno
Welkom hier.
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Wed Mar 08, 2017 6:04 am
by Plaashaas
ZAR wrote:
9mm P Glock 17
9mm P Glock 19
Soos jy kan sien is meeste speelgoed.
Baie welkom. Lekker om n eerlike lid by te kry

Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Wed Mar 08, 2017 6:31 am
by Apie
Plaashaas wrote:ZAR wrote:
9mm P Glock 17
9mm P Glock 19
Soos jy kan sien is meeste speelgoed.
Baie welkom. Lekker om n eerlike lid by te kry

Minora
Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Wed Mar 08, 2017 8:39 am
by ZAR
Plaashaas wrote:ZAR wrote:
9mm P Glock 17
9mm P Glock 19
Soos jy kan sien is meeste speelgoed.
Baie welkom. Lekker om n eerlike lid by te kry

Eina!
Sal maar met jou moet uithou.

Re: Nuut van Lichtenburg
Posted: Fri Mar 10, 2017 3:43 pm
by neef
Welkom lekker gesels
Sent from my LG-H735 using Tapatalk