Ek skiet op my vriende se plaas probleem diere. (Katte naby die hoederhokke enso voorts)
Ek wil n .22 lisensieeer en wil dit as deel van die motivering gebruik,
het iemand dalk n voorbeeld van so n brief waar n boer op se ek doen dit, wat ek kan aanpas en dan laat leken.
Ek waardeer enige hulp in hierdie aangeleentheid.
DavidLubbejnr@gmail.com
Brief oor probleem diere
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Brief oor probleem diere
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Brief oor probleem diere
My opinie is dit is die maklikste om .22 te motiveer vir teikenskiet gebruik, agv laer koste van ammunisie, terugskop, klank ens. Ek sou nie spoke opstook oor probleemdier beheer nie, dit betrek kaliber keuse, permitte ens.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Brief oor probleem diere
Ek is nie gemaklik met oneerlik wees nie. Ek gaan die geweer gebruik om katte en jakkalse enso voorts te skiet ek gaan dit in my lisensie aansoek meld.
Dankie vir u inset dit word waardeer
Dankie vir u inset dit word waardeer
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22

