Nuwe lid
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:35 am
My naam is Mitzi Knipe (Knippie) en ek is die "digital platform manager" vir die tydskrif Gun Africa.
Ek gaan met elke nuwe uitgawe daagliks een artikel plaas wat in die tydskrif verskyn wat julle dan gratis op die Gun Africa website kan gaan lees.
Hierdie artikels verskyn ook daagliks op die Gun Africa Mobile App (wat ook gratis afgelaai kan word), so kan die leser op sy eie tyd die artikels lees en geniet en selfs terug gaan sover as Uitgawe 14.
My epos adres: mitzi@gunafrica.com ons hoor graag van die lesers oor skiet byeenkomste en lekker jagstories.
Gun Africa adverteer op Jaracal Forum