Page 1 of 1
SPA PREDATOR 4.5 mm
Posted: Tue Feb 28, 2017 8:09 am
by Beyers C
More
Het enig iemand ervaring van hierdie gewere?
Soek 'n PCP vir silhouette tot op 40 m
Beyers
Re: SPA PREDATOR 4.5 mm
Posted: Tue Feb 28, 2017 9:34 am
by tripodmvr
Is dit die PR900W ?
Re: SPA PREDATOR 4.5 mm
Posted: Tue Feb 28, 2017 10:40 am
by Beyers C
Ja
Dis vir 'n skolier wat dit nie breed het nie, hy gebruik tans my geweer CZ 200.
Re: SPA PREDATOR 4.5 mm
Posted: Tue Feb 28, 2017 10:44 am
by tripodmvr
Ek het die 5.5mm weergawe so maand gelede gekoop en het nog min kans gekry om verskillende koeƫls te toets. Dit skiet egter verbasend akkuraat. Kyk op Youtube waar die' geweer al baie getoets is. Ek het myne vir R3375 gekoop. Kry so 30 skote akkuraat met 'n vol silinder wat tot 200 Bar gevul is. Sover baie tevrede vir wat ek uitgele het. PM my as jy meer inligting soek.
Re: SPA PREDATOR 4.5 mm
Posted: Wed Mar 01, 2017 7:14 am
by Beyers C
More
By wie gekoop?
Hoe is hul diens?
Re: SPA PREDATOR 4.5 mm
Posted: Wed Mar 01, 2017 7:19 am
by tripodmvr
Neon Sales - Internet verkopers. Woensdagmiddag betaal en voor 12 die volgende dag afgelewer. Hulle het nou spesiale aanbiedings vir Maart. Loer by hul webtuiste.