Page 1 of 1
Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:26 pm
by Shooter82
Ek wil graag hoor wat terugvoering is oor Silent Hunter silencers? Wil kyk om een op my wapen te sit.
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:27 pm
by Geno
Nog nooit van die produk gehoor nie. Waar kom hulle vandaan?
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:30 pm
by Shooter82
http://silenthunter.co.za
Sent from my F8331 using Tapatalk
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:34 pm
by Malan123
Ek het onlangs die reflex gekoop vir baanwerk. Werk soos 'n droom. As ek dit nie mis het nie is Henk 'n forum lid. Baie goeie produk en baie goeie diens. As jy rondkrap sal jy baie gesprekke oor die silent hunters op die forum kry. Geno trek jou been.
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:42 pm
by Vasbrand
Het ook n Silent Hunter Reflex silencer op my baan geweer gesit, nie n dag spyt daaroor nie!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 8:02 pm
by Shooter82
Dankie vir terugvoer.
Sent from my F8331 using Tapatalk
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 8:25 pm
by PWV
Geno wrote:Nog nooit van die produk gehoor nie. Waar kom hulle vandaan?
Vreemdeling in Jerusalem!

Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 9:20 pm
by WicusdP
Kan amper nie glo dit julle nog nie van Silent Hunter gehoor het nie!!
Ek het Silent Hunter op my 243 vir jag en veldskiet asook op my 300WSM.
Baie teverede.
Daar was al 'n draad hier op die forum waar KD's getoets is en Silent Hunter het nog altyd baie goet getoets!!
Jy sal nie spyt wees nie......my beskeie opinie!!!
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 10:47 pm
by Hein M.
Re: Silencers
Posted: Sun Feb 26, 2017 11:28 pm
by Flip Nel
Shooter82 wrote:Ek wil graag hoor wat terugvoering is oor Silent Hunter silencers? Wil kyk om een op my wapen te sit.
Is baie happy met myne op my 270, my broer reflex op sy 243 ook baie happy met syne, paar anner manne ook happy, jy sal nie 'n fout maak nie
Re: Silencers
Posted: Mon Feb 27, 2017 9:52 am
by Hackerman
Ek het vier van hulle 243,6.5x55,308 en 303 en nie n dag spuit nie,ek het wel toe ek my 243 kry net n ander 1 opgesit sommer net vir n verandering en het toe baie vinnig my fout agter gekom en maar vir hom ook n Silent hunter opgesit,Henk se diens is puik en hy kan jou ook raad gee oor enige gedeelte van jou geweer van jou kolf tot jou kd regtig lekker om met hom te werk
Ps.Geno hy is in Bloemfontein,soos ek lees is jy oppad Bloem toe.LOL
Re: Silencers
Posted: Mon Feb 27, 2017 10:07 am
by alecjohnson
Geno wrote:Nog nooit van die produk gehoor nie. Waar kom hulle vandaan?
Rofl_b0a251_1211990.gif
Ek hou baie van die KD sal nie 'n ander maak gebruik of voorstel nie!
Re: Silencers
Posted: Mon Feb 27, 2017 10:34 am
by Omnia
Jy kan maar daai oukie aankoop , Henk al baie lank in die game en dit is ook snaaks dat daar nog manne is wat nog nie van die "Silant Hunter " gehoor het nie .
Re: Silencers
Posted: Mon Feb 27, 2017 11:15 am
by Fred85
Ek het die hunt buddy op my 243 en is baie gelukkig met hom, jy kan gerus vir jou een van daai silencers kry.
Re: Silencers
Posted: Mon Feb 27, 2017 1:29 pm
by Trompie
Geno wrote:Nog nooit van die produk gehoor nie. Waar kom hulle vandaan?
Whahahaha
Re: Silencers
Posted: Mon Feb 27, 2017 3:31 pm
by Meteor
Ek moet se ons is nogal baie bederf met silencers in SA.
Re: Silencers
Posted: Tue Feb 28, 2017 8:09 pm
by Eight
Hoeveel help die silent hunter vir recoil?
Re: Silencers
Posted: Tue Feb 28, 2017 8:25 pm
by Flip Nel
Eight wrote:Hoeveel help die silent hunter vir recoil?
Ek kan nie persentasie gewys noem nie maar ek het 'n anner silencer om my 270 geskiet, my meisie wou nie meer as een skoot skiet nie, het hom vervang met 'n silent hunter , vir my gegaan oor hy stiller is, sy het weer getry en was baie happy om meer skote te skiet.
Re: Silencers
Posted: Wed Mar 01, 2017 7:18 am
by DriesdlR
Het my Howa 1500 Kort Aksie 308 eerste keer baan toe gevat die naweek wat verby is om die scope in te stel en te voel wat maak die Huntbuddy dan nou in terme van recoil.
Het eers gedink daar is fout met die PMP pro Ams waarmee ek geskiet het aangesien dit gevoel het of ek met my seun .22 geskiet het
Die recoil is MINIMAAL en vir my n ABSOLUTE WENNER!! Bygese so akkuraat soos ...."center mr Venter " op 100m
Bitter tevrede.. Dankie Henk
D
Re: Silencers
Posted: Wed Mar 01, 2017 8:27 am
by Malan123
Persentasie gewys sou ek se ten minse 45% op my 300
Re: Silencers
Posted: Fri Mar 03, 2017 3:36 pm
by Sangoma (IAN)
Eks baie teverede met my HOG silencer.
Ek het nog net goeie diens van Gideon onvang
Re: Silencers
Posted: Fri Mar 03, 2017 3:42 pm
by Rudie
Sangoma (IAN) wrote:Eks baie teverede met my HOG silencer.
Ek het nog net goeie diens van Gideon onvang
Kan net sekondeer wat jy hier noem. Gebruik self Gideon se produk, Hy is voordurend besig om sy silencers te verbeter.
Re: Silencers
Posted: Thu Mar 23, 2017 7:58 pm
by Abbott.45
My silent hunter knaldemper het die naweek my nuwe .243 in n gas windbuks verander.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Re: Silencers
Posted: Thu Mar 23, 2017 8:47 pm
by PWV
Abbott.45 wrote:My silent hunter knaldemper het die naweek my nuwe .243 in n gas windbuks verander.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Nou skiet jy net mossies?

Re: Silencers
Posted: Thu Mar 23, 2017 9:04 pm
by Abbott.45
Jip...en so af en toe n gong as ek een tee kom in die veld.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk