Page 1 of 1

Wat het geword van...

Posted: Mon Feb 20, 2017 10:33 am
by NicoSmit
Wat het geword van die .... wie soek 243 pmp doppe post van bokboran?

Re: Wat het geword van...

Posted: Mon Feb 20, 2017 11:13 am
by Geno

Re: Wat het geword van...

Posted: Mon Feb 20, 2017 11:18 am
by NicoSmit
Ok nou verstaan ek nie meer nie die man post op Saterdag en gee hulle Sondag oggend weg en dan Sondag middag net voor 17:00 offer hy weer die doppe ? Ek word seker maar oud

Re: Wat het geword van...

Posted: Mon Feb 20, 2017 11:47 am
by tripodmvr
Jy glo my nie as ek se jy moet by "Pay it forward" gaan kyk nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=130&t=55439

Re: Wat het geword van...

Posted: Mon Feb 20, 2017 11:57 am
by Geno
tripodmvr wrote:Jy glo my nie as ek se jy moet by "Pay it forward" gaan kyk nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=130&t=55439
Oom Tripod,
Dis beter om die posts te skuif soontoe, ipv delete.
In hierdie geval het Nico aangedui hy soek dit.
Toe Oom dit delete het, is sy opsie daarmee heen.

Re: Wat het geword van...

Posted: Mon Feb 20, 2017 12:00 pm
by NicoSmit
Dit is die post wat weg geraak het .....wie soek 243 pmp doppe
bokboran wrote:
So 100+ gratis betaal net vervoer
dit is gistermiddag net voor 17:00 gepost