Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 8:26 am
by Vosman
Dagse Manne en Duifies indien enige dames deelneem.
Ek is voorgestel aan die forum deur 'n vriend, en ek dink dis bakgat.
Ek is 'n entoesiastiese jagter en sien uit om verskeie opinies te kry by die gesoute skuts.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 8:27 am
by Geno
Welkom Vosman,
Geniet dit hier, en kuier lekker saam!
Groete,
Eugene
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 8:46 am
by BLOK
Welkom Vosman, ek hoop vir jou part net nie jy is een van daai vosse wat skaapvang nie

, want dan gaan jy hier moet koes vir die koele
Van waar is jy.
Geniet hom
Blok
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 9:27 am
by Lourens
Lekker Vosman, jy gaan dit baie geniet hier! Baie welkom!
Groete,
Lourens
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 9:46 am
by Dawid
Vosman
Janee hierdie is n heel bakgat forum maar een probleem....hiers geen entoesiastiese jagters nie, ons almal jag terwille van oorlewing want skaap en bees het te duur geword.
Baie welkom hier jy sal dit geniet
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 10:01 am
by herley
Welkom Vosman, hoop jy geniet dit hier
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 1:33 pm
by Vosman
Kerels, ek bly in Gauteng, ek is gewoond aan die gekoes vir die koele!
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 1:35 pm
by PITSMIT
welkom vosman
geniet dit hier en maak mooi
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Aug 11, 2011 8:04 pm
by theedge
Hi en baie welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Aug 12, 2011 10:51 am
by DawieKotze
Welkom en geniet dit!
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Aug 12, 2011 9:12 pm
by Francois Marais
Vosman
WELKOM, hoop jy like.......
Mooi loop
Francois
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Aug 12, 2011 9:39 pm
by JPS
Baie Welkom Vosman.
Groete