JARACAL herlaai kursus
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
JARACAL herlaai kursus
So 4 jaar terug het ek n herlaai kurses gereel met meestal Jaracal manne, was gehou op Ian Beytel se plaas en dit was aangebied deur Wouter en was 'n moewiese sukses en 'n lekker kuier naweek.
Ons sal net ander venue moet soek, ek glo tog Wouter en Tripod en ander pros sal beskikbaar wees vir aanbiedinge.....en as ons gelukkig is, kry ons weer 'n bobaas kok in Douw....
Dink julle dis weer tyd vir so iets??
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=24114
(hier is die link na daai kurses toe vir die wat wil lees)
Cheers
Ons sal net ander venue moet soek, ek glo tog Wouter en Tripod en ander pros sal beskikbaar wees vir aanbiedinge.....en as ons gelukkig is, kry ons weer 'n bobaas kok in Douw....
Dink julle dis weer tyd vir so iets??
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=24114
(hier is die link na daai kurses toe vir die wat wil lees)
Cheers
Last edited by Cobus(Cobb) on Fri Feb 17, 2017 10:17 am, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: JARACAL herlaai kurses
Sal graag so iets wil by woon
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: JARACAL herlaai kurses
Sal graag wil bywoon
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: JARACAL herlaai kurses
Ja, sal belangstel.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
mariusvt
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun Jan 29, 2017 8:53 am
Re: JARACAL herlaai kurses
Ek sal ook belangstel.
Marius
Sent from my iPhone using Tapatalk
Marius
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: JARACAL herlaai kursus
Ja ek stem saam Eugene. Ek sal ook weer kom bywoon.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: JARACAL herlaai kursus
Ek sal beslis belang stel !!!
Klink na een fees met kennis in oorvloed !
Barry
Klink na een fees met kennis in oorvloed !
Barry
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: JARACAL herlaai kurses
Nothing is in Cape Town...Sean3006 wrote:That would be good.... Hope its in Cape Town.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: JARACAL herlaai kursus
LoopSoosStroop...
Alles is in die Kaap my maat... Alles!
Maak gerus weer n draai!
Alles is in die Kaap my maat... Alles!
Maak gerus weer n draai!
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: JARACAL herlaai kursus
Beslis
