Page 1 of 1
Jag plek in Noord Kaap
Posted: Thu Feb 16, 2017 12:26 pm
by acssa
Weet iemand van biltong jag plek in die Noord Kaap.
Soek:
Eland
Springbok
Gemsbok
en Slagskaap/lammers
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Thu Feb 16, 2017 1:10 pm
by Omnia
Jong ja , het al 'n paer manne verwys na Leon Ferreira in Hopetown. Hy het als .
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Thu Feb 16, 2017 2:47 pm
by Chevvy SS
Het jy dalk 'n pryslys of is daar 'n website omnia?
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Sun Mar 12, 2017 11:33 am
by william007
Ons het ook baie gemsbok springbok ons elande is biekie rof want almal baie groot donker bulle groot kuif.
ons is 55 km uit Kimberley.
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Tue Mar 14, 2017 8:06 am
by Jaco vdW
Hi William, stuur asb jou pryslys vir my aan. Ek het n pm gestuur, maar lyk my hy het verdwyn.
asjvdwalt@distell.co.za
Dankie
Jaco
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Tue Mar 14, 2017 7:19 pm
by Sean3006
Hi William
Can you send me a price list please.
As well as details of available facilities and accommodation.
seanj007@gmail.com
Thank you
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Wed Mar 15, 2017 6:16 am
by william007
hello
ek stuur vir julle.
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Wed Mar 15, 2017 6:45 am
by Geno
CF Roux hier op die forum het eergister plek adverteer. Dit is naby Prieska, teen die Oranjerivier. Baie nice plaas, ons het al daar gejag.
Middag manne.
Ons het die volgende wild beskikbaar om te jag vir 2017 jagseisoen.
Gemsbok= R4800
Blouwildebees manlik= R3800
Blouwildebees vroulik=R3200
Koedoe manlik=R4200
Koedoe vroulik=R3500
Blesbok= R1200 of R35/kg karkas met vel.
Springbok=R850
Springbok groter as 14.5"= R1500
Volstruis=R1500
Rooibok (knypkop)=R1000
Slegs n beperkte aantal springbokke en rooibokke beskikbaar.
Dagfooi= R600 per persoon per dag.
Dit sluit in verblyf, jagvoertuig, slagters en koelkamer en skoonmaker vir jaghuis.
Verblyf is n toegeruste plaashuis met 3 slaapkamers, 3 badkamers, kombuis en leefarea. Lugverkoeling en dstv.
Gemaklike braaiarea, met hout.
Verblyf is selfsorg.
Beperkte datums beskikbaar.
Kontak my by epos
rouxcf@gmail.com of 078 084 2503 of 072 391 6111
Groete,
CF
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Wed Mar 15, 2017 7:57 am
by Jaco vdW
Dankie William, ek het jou mail gekry.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Re: Jag plek in Noord Kaap
Posted: Wed Mar 15, 2017 9:49 am
by KalahariKlong
William, stuur asb vir my jou inligting?
Eks opsoek na elande.
smiley.hand@kioltd.com
Groete
KK