Page 1 of 2

klip maag

Posted: Thu Feb 09, 2017 10:05 pm
by bokboran
Gee my asb die beste sterkste doepa om my maag te laat onplof

Re: klip maag

Posted: Thu Feb 09, 2017 10:29 pm
by Supacow
Laxa dan skyt jy soos n reier

Re: klip maag

Posted: Thu Feb 09, 2017 11:03 pm
by Jurgen Visser
2 eetlepels opghoopte engelse sout in 'n glas water opgelos , dit is mo$r bitter , maar binne so uur na lekker maagkrampe , kan jy maar gaan sit en jou gunsteling jag tydskrif saam jou vat

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 4:00 am
by NicoSmit
Dis die blond, dis blou, dis brooklax wat ek kou, dis die spinnekop teen die dak, wat my vinniger laat k#k!

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 7:12 am
by ruaanb
movicol

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 7:36 am
by Dawid S
Cranberry sap sommer so liter plus.

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:23 am
by Malan123
Dulcolax. Dis nie lekker om 'n ding in jou hol te druk nie, maar dit werk.

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:32 am
by joe rocket
Eet n stuk hoender wat so week oud is. Gietergat gewaarborg. ++>:

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:33 am
by Rasmus
Dis naweek. Probeer eers n bottel brandewyn!

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:45 am
by DawieKotze
Koop Pep Stores skoene - hulle druk jou laat jy skyt!!

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:51 am
by BeesBreet
+ 1 vir engelse sout, en half koppie olyf olie... jaag dit af met "grapefruit" sap ( dit verwyder net al die smaak. )

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:54 am
by Supacow
Jy kan ook Rashbanjee's Holbrand try. You try my atjar, you like my atjar, you buy my atjar.
Comes with white paper, yellow paper and toilet paper.

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 10:21 am
by Boesman10
Movicol

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 10:27 am
by Jean Marais
bokboran wrote:Gee my asb die beste sterkste doepa om my maag te laat onplof
Hel boeta, ek het nie geweet ou Zuma se "kotsrede" het jou maag so ontstel nie. Sterkte

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 10:34 am
by Fanta300
Movicol, werk en dis veilig

Re: klip maag

Posted: Fri Feb 10, 2017 9:41 pm
by gedroggie
Rasmus wrote:Dis naweek. Probeer eers n bottel brandewyn!
Dit werk verseker vir my vrou (maar ek moet dit drinkImage)

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 5:58 am
by win270
Ryp papaja - selfs 'n eetlepel vol van die pitte ook. Sorg dat jy tekkies aan het sodat jy kan hardloop.

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 11:10 am
by Capt. Yoda
Wild

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 11:28 am
by J le Roux
Bokbaran, hopelik kan jy nou terugvoer gee oor wat gewerk het?

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 12:28 pm
by bokboran
Sal morè die 2 eetlepels engelse sout probeer
daarna ryp papaja
movicol werk nie

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 12:33 pm
by ruaanb
bokboran wrote:Sal morè die 2 eetlepels engelse sout probeer
daarna ryp papaja
movicol werk nie
1 sakkie is gewoonlik te lig vir die 1ste keer. laat waai met nog 2 sakkies en maak seker jou veters is vas.

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 12:34 pm
by ruaanb
as dit daarna nog nie werk is dit dalk beter om 'n dr te gaan sien.

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 1:34 pm
by JDKey
Dalk is jy verstop.... stukkie groen sunlight seep vanaf die jasknoop op en alles glip uit. As dit vir n hond werk sal dit seker veilig wees vir n mens ook.

Re: klip maag

Posted: Sat Feb 11, 2017 5:00 pm
by NicoSmit
Marimba jam

Re: klip maag

Posted: Sun Feb 12, 2017 11:37 am
by Jurgen Visser
Doen die engelse sout ding , glo my