Sniper SN1013 trail cam
Posted: Thu Feb 09, 2017 6:28 pm
Iemand op die forum wat miskien so kamera het?
Die kamera neem fotos maar ek kry nie dat hy mms stuur nie. Ek sit in die stad so sein is nie n probleem nie. Settings is opgestel soos handleiding sĂȘ
Sal waardeer indien iemand miskien raad het.
Groete
Ruan
Bfn