Page 1 of 1

nuwe lid

Posted: Wed Feb 08, 2017 5:12 pm
by cjb0000
goeie middag menere uit humansdorp in die oos kaap
lekker om amptelik lid te wees van julle forum, sien uit daarna om te lees en leer van mede jag en sportskiet liefhebbers

groete corne


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: nuwe lid

Posted: Wed Feb 08, 2017 5:16 pm
by joe rocket
Welkom Corne waarmee skiet jy? Hoop jy geniet dit hier.

Re: nuwe lid

Posted: Wed Feb 08, 2017 5:17 pm
by Aart
Welkom.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: nuwe lid

Posted: Wed Feb 08, 2017 5:21 pm
by cjb0000
dankie Joe ek het n paar gewere 375H&H,300H&H,2x308,6mm Dasher,6.5 creedmoor,6.5x47


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: nuwe lid

Posted: Wed Feb 08, 2017 5:25 pm
by neef
Welkom geniet die groep

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: nuwe lid

Posted: Thu Feb 09, 2017 9:59 pm
by bokboran
Baie welkom