Page 1 of 1
REDFIELD
Posted: Mon Aug 08, 2011 6:24 pm
by GERT vd M
Stap vandag by n winkel in en daar le n redfield scope 3-9 x40 of so iets vir R1950. Is dit moontlik? Amper die ding gekoop, of moes ek?
GROETNIS
GERT
Re: REDFIELD
Posted: Mon Aug 08, 2011 7:55 pm
by Francois Marais
Gert
My opinie........
Jy kon maar......baie helder beeld en stel baie positief, die 4 of so wat ek mee te doene gehad het al, moet ook byvoeg ek het slegs die roere ingeskiet en het nog nie langdurige ondervinding nie....
Mooi loop
Francois
Re: REDFIELD
Posted: Mon Aug 08, 2011 9:06 pm
by .::Alwyn-U::.
blykbaar is dit mos leupold wat hulle oorgekoop het, en gebruik selfde parte as VX1 of so iets..
daar was mos al so topic gewees
Groete
Alwyn
Re: REDFIELD
Posted: Tue Aug 09, 2011 8:44 am
by James Wilson
het so een vir my skoonpa gekoop n paar maande terug. baie beindruk. as ek reg het het ek R1800 betaal
Re: REDFIELD
Posted: Thu Aug 11, 2011 12:08 pm
by FE
Ek wil nie adverteer nie maar die ou groot handelaar in Bloemfontein se pryse is ook baie goed het ek nou die dag gesien. Praat onder korreksie maar ek dink die 4-12 x 40 was rond om R2000 rand. Glo hulle sal dit pos ook as dit moet. Die plek se naam is Kloppers 051 400 5500. Die kontak persone daar is Lanus en Stoney.