Page 1 of 1

Foxpro roeper

Posted: Fri Feb 03, 2017 9:08 am
by hein 7648
More Almal
Waar kan ek n foxpro shock wave koop

Re: Foxpro roeper

Posted: Fri Feb 03, 2017 5:23 pm
by Eduard Venter
Safari & Outdoor in Pretoria verkoop foxpro roepers. Gee hulle dalk 'n lui. Maar ek is seker iemand hier sal weet waar om dit vir 'n beter prys te kry.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Foxpro roeper

Posted: Fri Feb 03, 2017 6:41 pm
by Roxette
Safari en outdoor verkoop die foxpro caller shockwave vir R12390

Re: Foxpro roeper

Posted: Sat Feb 04, 2017 7:22 am
by SNIPER
Beste is om hom in te bring van VSA,gaan baie vir hom hier betaal maat.

Re: Foxpro roeper

Posted: Mon Feb 06, 2017 12:22 pm
by hein 7648
Baie dankie almal

Re: Foxpro roeper

Posted: Mon Feb 06, 2017 2:04 pm
by Dewitt
Koop hom op e-bay, jy spaar so amper R2000

Re: Foxpro roeper

Posted: Wed Feb 15, 2017 2:58 pm
by hein 7648
Dankie manne, ek het toe maar die foxpro fusion gekry.

Re: Foxpro roeper

Posted: Wed Feb 15, 2017 3:54 pm
by BeesBreet
Ek het ook die Fusion. Baie goeie roeper!