Page 1 of 1

"Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 1:04 pm
by Choppie
Hi julle,

Nie dat dit saak maak nie, maar ek het agtergekom dat my "post count" nie verander as ek 'n bydrae lewer nie. I daar miskien 'n verstelling wat ek moet maak?

Groete
Werner

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 1:13 pm
by joe rocket
Die moderators kan agterkom wanneer iemand geen positiewe bydrae tot die onderwerp bring nie tel dit nie en dan bly jou telling dieselfde.

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 1:14 pm
by Ashley
Hi Choppie.
Kyk of die post nie dalk jou vraag beantwoord nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... er#p622402

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 1:15 pm
by Ashley
joe rocket wrote:Die moderators kan agterkom wanneer iemand geen positiewe bydrae tot die onderwerp bring nie tel dit nie en dan bly jou telling dieselfde.
Soos " +1" >:+ >:+

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 3:05 pm
by FHM
joe rocket wrote:Die moderators kan agterkom wanneer iemand geen positiewe bydrae tot die onderwerp bring nie tel dit nie en dan bly jou telling dieselfde.
Jy skiet nie spek nie - o nee, Jy gooi met n varkplaas!!! ++>:

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 4:04 pm
by tripodmvr
Nou maar reg, -1000 vir Joe. Vat so vaak vis !!!!!!

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 4:12 pm
by joe rocket
Regso Oom! :laugh:

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 4:35 pm
by Choppie
joe rocket wrote:Die moderators kan agterkom wanneer iemand geen positiewe bydrae tot die onderwerp bring nie tel dit nie en dan bly jou telling dieselfde.
Eina, ek gaan nou aan 'n kompleks begin lei ;D

Dankie Ashley, dink dit is dit.

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 5:20 pm
by tripodmvr
Choppie, jy soek nie dalk die 1000 nie? ++>:

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 5:23 pm
by joe rocket
Choppie ek moes al op minus 1000 gestaan het oor al die str@nt wat ek al getik het. ++>:

Re: "Post Count"

Posted: Wed Feb 01, 2017 9:36 pm
by Choppie
Nee wat ek glo nou nie 1000 nie, maar ek sou darem vooruitgang wou sien :-[ Joe, ek gaan van nou af baie konstruktiewe pos stuur! ++>:

Re: "Post Count"

Posted: Thu Feb 02, 2017 7:08 am
by FHM
Raak met Wout en Dimitri in n leeujag topic betrokke >:D .
Of beter - probeer vir uncle PWV laat insien hoe bakkie-jag oneties is... >:+

In elk geval - baie sterkte op altwee ;)

Re: "Post Count"

Posted: Thu Feb 02, 2017 3:08 pm
by Gawie(13mm)
FHM wrote:Raak met Wout en Dimitri in n leeujag topic betrokke >:D .
Of beter - probeer vir uncle PWV laat insien hoe bakkie-jag oneties is... >:+

In elk geval - baie sterkte op altwee ;)
Jy sal meer sukses hĂȘ om Vark pasteie tydens Ramadan in 'n moskee te verkoop as om enige van daai argumente te wen.