Page 1 of 1

NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:21 pm
by Abbott.45
Het vandag my skaaltjie gekry.
Eerste indruk is baie goed.

Skaal voel en hanteer soos n skaal van hoe gehalte.

Volgende op die lys is om n basis of n platvorm te bou wat die trickler oor die skaal hou.

Is daar dalk iemand wat met so skaal laai wat kan deel hoe hulle hul trickler gebruik saam met die skaal.

Groete

Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:25 pm
by PWV
Sal jy nie asseblief 'n foto van die skaal plaas nie?

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:49 pm
by Abbott.45
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201701 ... 93edd8.jpg[/IMG] nog nie gekalibreer nie. Net uit gepak en bekyk.

Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:59 pm
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170131/d9c5e3730f25dd7c191ced3d2b93edd8.jpg

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 8:08 pm
by PWV
Wat betaal mens vir so 'n skaal?
Waar is hy te koop?

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 9:34 pm
by Abbott.45
PWV wrote:Wat betaal mens vir so 'n skaal?
Waar is hy te koop?
Rupert op die forum. Of www.scalerite.co.za

Afgerond na R3800 met calibration toets stukies, Btw en posgeld ingesluit.

Sent from my SM-J111F using Tapatalk

NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Tue Jan 31, 2017 10:04 pm
by Heinds
Ek het n spliternuwe een in sy boks met 100g kalibrasie gewig tekoop vir R3000 as iemand belangstel.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Wed Feb 01, 2017 3:52 pm
by Jean Marais
Heinds wrote:Ek het n spliternuwe een in sy boks met 100g kalibrasie gewig tekoop vir R3000 as iemand belangstel.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis tog 'n baie goeie skaal. Hoekom verkoop jy hom?

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Wed Feb 01, 2017 4:08 pm
by toelie
Abbott.45 wrote:Het vandag my skaaltjie gekry.
Eerste indruk is baie goed.

Skaal voel en hanteer soos n skaal van hoe gehalte.

Volgende op die lys is om n basis of n platvorm te bou wat die trickler oor die skaal hou.

Is daar dalk iemand wat met so skaal laai wat kan deel hoe hulle hul trickler gebruik saam met die skaal.

Groete

Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.

Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Wed Feb 01, 2017 4:33 pm
by Rasmus
toelie wrote:
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.

Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
Waarmee laai jy nou Toelie?

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Wed Feb 01, 2017 4:36 pm
by PWV
Wil ook graag hoor waarom julle nie meer hierdie sakkurate skale gebruik nie!

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Wed Feb 01, 2017 7:31 pm
by Heinds
Jean Marais wrote:
Heinds wrote:Ek het n spliternuwe een in sy boks met 100g kalibrasie gewig tekoop vir R3000 as iemand belangstel.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis tog 'n baie goeie skaal. Hoekom verkoop jy hom?
Het vir my n Lyman Gen6 gekoop. Hy werk baie goed vir wat ek wil doen so die Lab skaal staan nou in sy boksie in die kas. Niks fout met hom nie maar ek sien nie die nut om my lyman ladings op hom ook te sit nie. Nee wat, hy is in die mark.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Thu Feb 02, 2017 7:01 am
by toelie
Rasmus wrote:
toelie wrote:
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.

Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
Waarmee laai jy nou Toelie?

Rcbs Charge Master. Skiet dood eenvoudig net teveel en dit is baie tydsaam om met die Scalrites te laai. Gebruik hom nog wel as ek lading ontwikkeling doen of laai vir groepering skiete.

Op die scalrites tel hy die laaste korrel se gewig verskille op en dit is lekker.

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Thu Feb 02, 2017 2:28 pm
by RUPERT
Abbott

Sit jou trickler regs agter op die casing van die skaal en trickle dan so in jou bakkie in. Maak net seeker dat hy nie teen die klein
ronde S/S plaatjie raak nie want dit sal jou gewig belemmer.

Groete

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Thu Feb 02, 2017 2:30 pm
by Heinds
toelie wrote:
Rasmus wrote:
toelie wrote:
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.

Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
Waarmee laai jy nou Toelie?

Rcbs Charge Master. Skiet dood eenvoudig net teveel en dit is baie tydsaam om met die Scalrites te laai. Gebruik hom nog wel as ek lading ontwikkeling doen of laai vir groepering skiete.

Op die scalrites tel hy die laaste korrel se gewig verskille op en dit is lekker.
Ja, geen twyfel dat dit great skale is nie. Bitter akkuraat.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Thu Feb 02, 2017 2:48 pm
by Abbott.45
RUPERT wrote:Abbott

Sit jou trickler regs agter op die casing van die skaal en trickle dan so in jou bakkie in. Maak net seeker dat hy nie teen die klein
ronde S/S plaatjie raak nie want dit sal jou gewig belemmer.

Groete
Ek maak so. Dankie baie

Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Thu Feb 02, 2017 3:19 pm
by Geno
Die skale werk bitter lekker.
Sy battery maak dat mens op die skietbaan ook kan werk met hom.
Ek het juis gister met myne op 'n baan gesit en werk.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170202/e9b12632a29a2966aca450a4645884c8.jpg

Re: NHB150 Labortoruim Skaal

Posted: Thu Feb 02, 2017 3:22 pm
by Abbott.45
Smart....baie smart.

Sent from my SM-J111F using Tapatalk