Page 1 of 2
Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:04 pm
by Kallie Fernhout
Het vir my so tydtjie terug n 308 gekoop vir die aksie om n BR op te bou. Geweer is klaar en na so 2 weke het ek gou kans gehad om gisteraand vinnig n paar skote te skiet net om loop in te breek.
Die geweer is.
GRS beserk Kolf sommer self gebed
Geno se bottom metal
Accuracy international magesyn
Remington Aksie
Jewell trigger
Bartlein meduim Palma loop twist 1 op 8 28 duim
Nightforce scope
Nightforce Rail ens
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/BR_zpsid5fkv2c.jpg
3 skote geskiet om op teiken te kom en hierdie was my eertse 5 skoot groep met n 12mph wind uit 11uur rigting
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/groep_zpsimcqbki5.jpg
Dink die roertjie Gaan skiet dat hy bars as lading ontwikkeling klaar is
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:06 pm
by ruaanb
sjoe dit lyk belowend.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:07 pm
by joe rocket
Baie geluk Kalie baie mooi roer. Ek is bevrees geen bok is veilig met jou in die omtrek nie. Daai roer skiet n koek hou.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:10 pm
by tripodmvr
Daardie pakkie is seker 'n beserkte prys ook, MAAR hy skiet mooi. Geniet !!!!!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:27 pm
by Capt. Yoda
Kallie,gee jy om om bq details van die reamer te deel asb? Turn/no-turn, freebore en so. Ek wil vir my n no-turn reamer in bring vir my volgende paar lope.
Lyk gevaarlik!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:30 pm
by JuanVE
Lyk vir my die lading ontwikkeling is klaar gedoen. Mooi geweer, geniet hom!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:32 pm
by Gian_dP
Lekker as n plan so mooi bymekaar kom! Geniet hom
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:33 pm
by Smitstertjies
Lekkerrr...!!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 3:43 pm
by Kallie Fernhout
Capt. Oblivious wrote:Kallie,gee jy om om bq details van die reamer te deel asb? Turn/no-turn, freebore en so. Ek wil vir my n no-turn reamer in bring vir my volgende paar lope.
Lyk gevaarlik!
Hier is die reamer print vir jou
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/Reamer%20print_zpsawuu2j8v.jpeg
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 4:06 pm
by Capt. Yoda
Dankie
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 4:16 pm
by Chevvy SS
Ladingontwikkeling- grap jy?
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 4:41 pm
by PWV
Baie geluk, Kallie. 'n Pragstuk!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 4:53 pm
by Frederik
Baie netjiese brag.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 5:43 pm
by prohunt
Baie mooi Kallie!!!
Met wat het jy die Berserk "gebed" as ek mag vra. Soos wat ek verneem het is daar min materiale wat op die Berserk sal vat/klou.
Groete
Johan
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 6:03 pm
by Kallie Fernhout
Ek het hom so bietjie grof gemaak met n dremel en toe met epoksie gebed so kom ons hoop dit hou
Dankie manne
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:20 pm
by joe rocket
Kallie wie het die geweer vir jou gebou?
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:24 pm
by Kallie Fernhout
Geoffrey
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu Feb 02, 2017 7:09 am
by Jaco vdW
Baie netjiese roer Kallie.
Tree die XC nou af?
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu Feb 02, 2017 7:38 am
by Stephan86
Daai is nou vir jou skote. As my lading ontwikkeling ook net so wil lyk.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu Feb 02, 2017 7:57 am
by joe rocket
Geoffrey bou darem akurate roere.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu Feb 02, 2017 8:11 am
by Kallie Fernhout
Jaco vdW wrote:Baie netjiese roer Kallie.
Tree die XC nou af?
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Hahaha neewat Jaco daai bly maar my hart se punt daai xc wil hom net so nou en dan n blaas kans gee
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu Feb 02, 2017 9:24 am
by Jaco vdW
Ek wou nou net bekommerd raak...
Lekker om twee gewere te hĂȘ wat vir mekaar kan instaan.
Hoop jy het jare se lekker skiet met die BR wat voorlĂȘ
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Sat Feb 04, 2017 7:55 am
by Hansieslim
As die ladingontwikkelling klaar is?
Re: Nuwe 6BR
Posted: Tue Feb 07, 2017 8:57 pm
by bokboran
Baie mooi
kan nie meer wag vir myne
Re: Nuwe 6BR
Posted: Sun Mar 26, 2017 7:35 pm
by Kallie Fernhout
Jis Manne
Het darm saterdag weer n tydtjie kon afknyp om weer n paar doppe te fireform.
Wil sommer net wys hoe die gunnetjie skiet dus nog steeds met eerste lading en besig met fireform.
Ek moet se ek is ongelooflik beindruk met hierdie kaliber
Wind was 12mph skuins van voor so uit n 11uur rigting.
200m 7mm groep
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/Screenshot_20170326-192124_zpsu23akmav.png