Basise en rail vir Howa 243
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Basise en rail vir Howa 243
Naand Manne,
My vriend het sy Howa 243 gekry, nou moet die teleskoop op kom. Watter basise of rails pas op die Howa geweer, ek gehoor dat dat die Rem SA se basise ook pas op die geweer, is dit waar? Wat stel jul voor? Ek weet nie vat is sy begroting nie, hy gaan n 25mm buis teleskoop monteer.
Groete
Morne
My vriend het sy Howa 243 gekry, nou moet die teleskoop op kom. Watter basise of rails pas op die Howa geweer, ek gehoor dat dat die Rem SA se basise ook pas op die geweer, is dit waar? Wat stel jul voor? Ek weet nie vat is sy begroting nie, hy gaan n 25mm buis teleskoop monteer.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Normale Rem 700 basisse pas, maar nie rail nie. As hy rail wil opsit, moet jy Howa spesifieke rail kry. Dink Douw op die forum verkoop van hulle. Andersins Warne/Lynx ens.
As hy daar 30mm soek, ek het los stel basisse/ringe wat rond le.
As hy daar 30mm soek, ek het los stel basisse/ringe wat rond le.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Ek het onlangs n lynx 20moa rail en low warne ringe gekoop vir R2300. Dit min of meer wat dit gaan kos.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Dankie vir die terug voering, sal dit so aan hom oordra.
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Ons hou baie nice rails aan.
Staal, ge Cerakote. R1600.00
Staal, ge Cerakote. R1600.00
Goed, beter, 6millimeter!
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Dankie Eugene, ek sal dit vir hom deur gee.
Groete
Groete
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Jy kan ook kyk na Tally mounts. Werk mooi op n Howa en is n soliede unit.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
-
Beyers C
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Gaan kyk ook by Helber se website
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Disen maak ook rails goedkoper as al daai bo genoem.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Waar kan mens dit koop, Disen handel nie direk met die publiek nie?LUAN wrote:Disen maak ook rails goedkoper as al daai bo genoem.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Probeer Gunshack 041 007 0609LoopSoosStroop wrote:Waar kan mens dit koop, Disen handel nie direk met die publiek nie?LUAN wrote:Disen maak ook rails goedkoper as al daai bo genoem.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Ek het by suburban guns(jonathan) gehoor hulle moes n groot bestelling rails kanseleer by disen omdat dit skeef was....het self ook n skewe rail daar gekoop...
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
El loop ook n draai om hul produkte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Oi, dit klink nie lekker nie.
Wonder oor die kwaliteit van die Warrior, Thor en Lynx outjies?
Warne net te duur geraak.
Wonder oor die kwaliteit van die Warrior, Thor en Lynx outjies?
Warne net te duur geraak.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Geno, is hulle al beskikbaar in Howa SA 20 MOA?Geno wrote:Ons hou baie nice rails aan.
Staal, ge Cerakote. R1600.00
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Morny, kry sommer uit die staanspoor vir die man 'n picatinny rail en ringe wat jy by Arms kan koop.
LoopSoosStroop, Thor maak regtig 'n hoë kwaliteit produk - ek het geen moeilikheid met myne nie.
http://www.armsonline.co.za/ring-s---base-s.html
LoopSoosStroop, Thor maak regtig 'n hoë kwaliteit produk - ek het geen moeilikheid met myne nie.
http://www.armsonline.co.za/ring-s---base-s.html
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Basise en rail vir Howa 243
Thanks Jean, die Thor opsie begin aantreklik lyk.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Basise en rail vir Howa 243
Julle kan met Seemonster ook praat oor die Tiere one's wat CMH verkoop. Eks baie gelukkig met beide van my.

