Page 1 of 1

Vortex vergelyking

Posted: Sun Aug 07, 2011 9:19 am
by GERT vd M
BAIE INTERESANT... Ek het dit op n ander forum gekry, kyk gerus daarna

      http://www.opticstalk.com/inexpensiv...opic21176.html

Re: Vortex vergelyking

Posted: Sun Aug 07, 2011 11:15 am
by Hein M.
gvdm wrote: BAIE INTERESANT... Ek het dit op n ander forum gekry, kyk gerus daarna

      http://www.opticstalk.com/inexpensiv...opic21176.html
Die link werk nie.... ???

Re: Vortex vergelyking

Posted: Sun Aug 07, 2011 12:48 pm
by .::Alwyn-U::.
Hein

Selfde hier. gaan net op die site en soek die topic.

www.opticstalk.com

Re: Vortex vergelyking

Posted: Sun Aug 07, 2011 3:13 pm
by GERT vd M
Sorry... weet nie hoe om die link op te laai sodat hy werk nie. Google dan net  www.opticstalk.com  en soek hom daar.

Re: Vortex vergelyking

Posted: Sun Aug 07, 2011 4:51 pm
by Hein M.
gvdm wrote: BAIE INTERESANT... Ek het dit op n ander forum gekry, kyk gerus daarna

      http://www.opticstalk.com/inexpensiv...opic21176.html
gvdm

So, wat was interessant omtrent die info wat jy hier gekry het?  Ek weet nie juis waarna om te soek nie...

Re: Vortex vergelyking

Posted: Mon Aug 08, 2011 9:38 am
by James Wilson
ek skiet met n viper op my 300mag sal graag wil sien wat se ander manne van die maak.

Re: Vortex vergelyking

Posted: Mon Aug 08, 2011 6:13 pm
by GERT vd M
Jammer vir die ongerief wat ek hier veroorsaak het. Ek kom agter die manne raak nou erg ongeduldig. Dit gaan oor n vergelyking tussen BURRIS, REDFIELD, VORTEX, NIKON EN BUSHNELL.
        Ek sal voorstel dat jy die hele web adres soos hierbo google en kliek dan op (the optics talk forums " inexpensive scope comparison page 1" ) Of alternatiewelik kyk op " GUNSITE' (redfield vs leopold) Thread deur IKOR.
          Reply dan op die forum want ek en die ander wil ook lees wat julle se
                              GROETNIS
                                GERT