Page 1 of 1
Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sat Jan 21, 2017 7:43 pm
by JVT172
Soos hier bo genoem.
Wat se groot kaliber kan mens gemaklik op 'n P14 aksie laat pas.
Neem ook in ag ek het klaar 'n 375H&H en 'n 416Rigby in die kluis.
Ek luister graag.
Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sat Jan 21, 2017 8:58 pm
by tripodmvr
Moet dit noodwendig groter wees? My 7x64 werk mooi in die P14 aksie.
Die logiese as dit groter is, is om 450 of selfs groter te gaan. 505 Gibbs?
Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sat Jan 21, 2017 9:33 pm
by JVT172
Kan dalk kleiner oorweeg.
Dalk 300H&H?
Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sat Jan 21, 2017 11:38 pm
by Armand Steenkamp
500Jeffry sal ook lekker werk!
Groetnis
Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sun Jan 22, 2017 1:11 pm
by Giepie
Sou ook nogal kyk na 7x64 as jy reeds groter kalibers het. Nog in 303? Epps dit.

Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sun Jan 22, 2017 1:14 pm
by JVT172
Het ook die volgende kleiner kalibers.
204Ruger
22-250Rem
243Win
270Win
Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sun Jan 22, 2017 3:10 pm
by tripodmvr
Dan kan 'n .30 of 338 mooi inpas. 'n 300 WM of H&H gaan min verandering nodig he.
Re: Raad benodig. P14 aksie build
Posted: Sun Jan 22, 2017 3:56 pm
by JVT172
Ek neig al hoe meer na daai 300H&H se kant toe.