Pikante Hoendervlerkies
Posted: Fri Aug 05, 2011 10:26 am
Lekker vingerhappie, sit voor saam lekker brand dipsous..
Bestanddele:
18 Hoendervlerkies
Kookolie
2 med ui gerasperde
2 eetl gepersde knoffel
1 tl vars gemmer wortel fyn opgesny
1 Kop tamatiepuree
1 Kop tamatiesous
? Kop asyn
? Kop worcestershiresous
? Kop bruinsuiker
1 tl chilli paste
1 tl suurlemoenpeper
2 tl suurlemoensap
1 Kop Water
sout na smaak
So gemaak:
Verhit olie in diep pot en braai Ui, Knoffel ,Gemmer tot uite deurskynend raak.
Voeg res van bestanddele by uiemensel roer deur braai liggies vir 15 min saam
Verwyder van plaat , laat heeltemal afkoel.
Sit hoendervlerkies in die bak, gooi marinade mengsel oor, bedek met kleefplastiek, hou oornag in yskas
Sit in voorverhitte oond van 180C , sprinkel bietjie kookolie bo-oor, en bak, gebruik marinade om kort-kort te bedruip.