Page 1 of 1
8mm/310 shotgun
Posted: Fri Jan 20, 2017 9:00 am
by Landy
Hi manne help my asb, ek soek inligting rondom die 8mm rimfire shotgun.
Kan iemand my asb help
Re: 8mm/310 shotgun
Posted: Sat Jan 21, 2017 3:34 pm
by Ds J
Landy, dit klink interessant. Het jy enige ander inligting beskikbaar?
Google wys dat dit 'n enkelskoot haelgeweer was, en dat CBC die gewere en ammunisie gemaak het?
Re: 8mm/310 shotgun
Posted: Sat Jan 21, 2017 4:14 pm
by Landy
Ds J
Ek kry ook net dit baie interesante wapen, ek versamel randslag wapens, toe kom ek op hom af, klaar gekoop
Re: 8mm/310 shotgun
Posted: Sat Jan 21, 2017 9:03 pm
by Ds J
Landy, ek is op my foon dus internet is 'n gesukkel. Ek het ".32 rimfire" gegoogle en dit lyk of daar beter resultate is. Dit lyk werklik of dit 'n argaïese roertjie is, soortgelyk aan die Britse "rook rifles".
Re: 8mm/310 shotgun
Posted: Mon Jan 23, 2017 7:10 am
by blaser
ek het n paar patrone in my versaameling