Naand
Daars 'n nuwe FB groep gestig by name, Gestremde jagters.
www.facebook.com/groups/1565260220166355/
Dit lyk na 'n gawe groep mense wat net jagplek soek, wat rolstoel vriendelik is of kan wees.
Daar mag dalk hier en daar 'n spesiale versoek wees, maar gestremde ouens sorg meestal maar vir hulle self met behulp van vriende en familie.
Ek sien Francois Briedenhann hulle het reeds handop gesteek...
Gaan loer maar daar en kyk of jy kan of wil help of as jy weet van 'n plaas of eienaar wat sal kan help, laat die manne weet...
Die Nationale beperkte skut skiet dag is ook weer om die draai.
Cheers
Gestremde jagter
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Gestremde jagter
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Gestremde jagter
Hai Cobus ja ek het vir hulle n jag plek gekry in die kalahari met baie goeie pryse!Cobus(Cobb) wrote:Naand
Daars 'n nuwe FB groep gestig by name, Gestremde jagters.
Dit lyk na 'n gawe groep mense wat net jagplek soek, wat rolstoel vriendelik is of kan wees.
Daar mag dalk hier en daar 'n spesiale versoek wees, maar gestremde ouens sorg meestal maar vir hulle self met behulp van vriende en familie.
Ek sien Francois Briedenhann hulle het reeds handop gesteek...
Gaan loer maar daar en kyk of jy kan of wil help of as jy weet van 'n plaas of eienaar wat sal kan help, laat die manne weet...
Die Nationale beperkte skut skiet dag is ook weer om die draai.
Cheers
hoop die manne gaan dit baie geniet!
Groete KH