Page 1 of 1
HS Tarrief Kode vir Kadex Holster (Invoer bellasting)
Posted: Wed Jan 18, 2017 5:52 pm
by Ritchie
Dagse
Enige iemand al n hand wapen holster ingevoer? En as julle het wat was die tarrief kode. Wil net kyk wat die duty fooie gaan wees.
Baie dankie
Groete
Adriaan
Re: HS Tarrief Kode vir Kadex Holster (Invoer bellasting)
Posted: Thu Jan 19, 2017 11:20 am
by Ritchie
Vir die wat dallk ook gewonder het die kode is 4202.92
Groete
Adriaan
Re: HS Tarrief Kode vir Kadex Holster (Invoer bellasting)
Posted: Thu Jan 19, 2017 11:38 am
by FHM
Ritchie wrote:Vir die wat dallk ook gewonder het die kode is 4202.92
Groete
Adriaan
Lekker ou 30 % op Shedule 1
Nou moet jy net seker maak daar is nie Schedule 1 P2 B (Schedule 1 part 2 B) ook van toepassing nie!
Re: HS Tarrief Kode vir Kadex Holster (Invoer bellasting)
Posted: Thu Jan 19, 2017 1:22 pm
by Ritchie
Haha! Moet nie dit vir my se nie! En hier dink ek dit gaan nie so duur uitwerk nie!
Re: HS Tarrief Kode vir Kadex Holster (Invoer bellasting)
Posted: Thu Jan 19, 2017 3:59 pm
by FHM
Ritchie wrote:Haha! Moet nie dit vir my se nie! En hier dink ek dit gaan nie so duur uitwerk nie!
Nee daar is nie Sch1P2B van toepassing op die produk nie - het gaan loer
http://www.sars.gov.za/AllDocs/LegalDoc ... t%202B.pdf
Re: HS Tarrief Kode vir Kadex Holster (Invoer bellasting)
Posted: Thu Jan 19, 2017 9:07 pm
by Ritchie
Wat n verligting! Baie dankie vir die inligting. Wardeer die moeite.