Page 1 of 1
Nr 1 Gemsbok
Posted: Fri Aug 05, 2011 1:07 am
by Truvelloman
nog n nam monster
Re: Nr 1 Gemsbok
Posted: Fri Aug 05, 2011 7:25 am
by James Wilson
omstandighede? kaliber?
Re: Nr 1 Gemsbok
Posted: Fri Aug 05, 2011 11:58 am
by Truvelloman
n volle 49 5/8"
Re: Nr 1 Gemsbok
Posted: Fri Aug 05, 2011 2:12 pm
by Kalahari
Jagbehep
Ek het die foto bietjie groter gemaak deur control in te hou en + teken te druk. Die geskrewe gedeelte is baie dof, maar wat ek kan uitmaak lyk soos die Kalahari gemsbok, Gochas en die gids JW Steyn. As ek my nie misgis nie, dan is dit 'n man wat nou onlangs sy plaas verkoop het so 40km van my af. Ek weet hy het gereeld trofeejagters gekry.
Ek het 2 jaar gelede ook twee gemsbokbulle van hom ingekoop. Verder kan ek egter nie uitmaak wat in die geskrewe gedeeltes staan nie.
Kalahari