Page 1 of 1

Jagplek gesoek met volgende spesies

Posted: Mon Jan 16, 2017 9:35 am
by gillie
More almal

Probeer iemand hier uithelp, opsoek na mooi jagplek (lees verblyf), met volgende spesies wat die ouens wil jag vir trofee. Limpopo provinsie seker 1ste prys.

1. Njala
2. Bosbok
3. Blou Wildebees
4. Waterbok
5. Sebra
6. Ribbok
7. Vlakvark
8. Blesbok (?)

Baie dankie
Johan