Page 1 of 1
Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Sun Jan 15, 2017 3:44 pm
by Johan R Nel
Hello almal
Daar is nog enkele naweke in die 2017 jagseisoen beskikbaar. Ons het ‘n Facebook-blad begin waar julle foto’s en so kan sien van die plaas. Die link is:
https://www.facebook.com/brakbult.
Beskikbare datums word onder die “notes” afdeling aangetoon. Julle is welkom om ‘n e-pos te stuur aan
brakbult31@gmail.com indien julle belangstel om die pryslys en ander inligting te kry.
Hartlike Bosveldgroete!
Johan
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Sun Jan 15, 2017 8:29 pm
by Hennie Oelofse
Hi Johan,
Hoeveel ure se ry is julle van Pretoria af?
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 8:47 am
by HeinrichPrinsloo
Email gestuur
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 8:57 am
by Geno
Hennie Oelofse wrote:Hi Johan,
Hoeveel ure se ry is julle van Pretoria af?
As ek volgens sy vorige posts moet skat, sou ek reken die man gaan jou nie antwoord nie.
Hy adverteer net sy plaas, en gly dan weer.
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 9:41 am
by Kolhasie
Geno wrote:Hennie Oelofse wrote:Hi Johan,
Hoeveel ure se ry is julle van Pretoria af?
As ek volgens sy vorige posts moet skat, sou ek reken die man gaan jou nie antwoord nie.
Hy adverteer net sy plaas, en gly dan weer.
+1
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 9:48 am
by HeinrichPrinsloo
Kolhasie wrote:Geno wrote:Hennie Oelofse wrote:Hi Johan,
Hoeveel ure se ry is julle van Pretoria af?
As ek volgens sy vorige posts moet skat, sou ek reken die man gaan jou nie antwoord nie.
Hy adverteer net sy plaas, en gly dan weer.
+1
Hy het wel direk na my email n reply gestuur
Die plaas Brakbult is ‘n “binneplaas” wat in die westelike deel van Limpopo geleë is - in die hartjie van die Bosveld, ongeveer 280 km vanaf Pretoria, 80 km noordwes van Thabazimbi, en 20 km oos van Rooibokkraal. Die plaas is 1 505 hektaar groot.
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 9:50 am
by Supacow
Wat is n binneplaas?
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:04 am
by Johan R Nel
Hallo Geno
Ek het nie besef dat die indruk geskep word dat ek geen terugvoer op navrae gee nie - ek beantwoord alle briewe privaat instede van op die forum self. Ek het na my wete alle briewe beantwoord wat ek gekry het. Laat weet asseblief indien jy 'n brief geskryf het wat nie beantwoord is nie.
Jaggroete
Johan
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:07 am
by Johan R Nel
'n Binneplaas grens nie aan openbare paaie nie, maar is tussen ander plase geleë. Dit word geag veiliger te wees.
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:08 am
by Geno
Johan R Nel wrote:Hallo Geno
Ek het nie besef dat die indruk geskep word dat ek geen terugvoer op navrae gee nie - ek beantwoord alle briewe privaat instede van op die forum self. Ek het na my wete alle briewe beantwoord wat ek gekry het. Laat weet asseblief indien jy 'n brief geskryf het wat nie beantwoord is nie.
Jaggroete
Johan
More Johan.
Ek het maar net op jou vorige posts gekyk en my opinie daaroor gelig.
Welkom hier by ons. Bly gerus, en gesels saam met ons oor jag, gewere en so aan.
Antwoord ook sommer vrae op hierdie draad sodat almal die nodige info kan hê. Dit is immers die doel van 'n forum soos dié een van ons.
Groete
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:09 am
by Supacow
Dankie.
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:29 am
by Johan R Nel
Môre almal!
Ek sal in die toekoms, waar prakties, die vrae direk op die Forum beantwoord :-)
Die plaas is ongeveer 270 km uit Pretoria uit op die Brits pad. Die gemiddelde reistyd is ongeveer 3 uur 45 minute. Sommige mense verkies om die Warmbadpad te ry omdat dit beter as die Brits een is - dis so 50 km verder.
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 11:08 am
by Hein22
Johan, kan jy my 'n pryslys stuur asb.
hein@snibbe.co.za
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 11:36 am
by Tollie
More Johan
Sal jy vir my ook asb 'n pryslys aanstuur?
ebenvo662@gmail.com
Baie dankie
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 12:48 pm
by jooste
Middag Johan.
Mooi jaar 2017 vir jou.
Stuur asseblief vir my jou jagreels en pryslys vir 2017 na my email adres:
nicoj@dbsa.org
Beste groete
Nico Jooste
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 1:56 pm
by egenis
Hello Johan!
Kan ek ook asb pryslys kry?
eugene@stealthadventures.co.za
Dankie!
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 1:59 pm
by JuanVE
Johan
Stuur asb 'n pryslys vir my na
juanve@nwga.co.za
Dankie!
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Mon Jan 16, 2017 2:18 pm
by JuanVE
Johan
Baie dankie vir jou vinnige reaksie, uitstekende diens!!
Groete
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Tue Feb 14, 2017 9:47 pm
by OJM
Hi Johan
Wonder of jy al uitgeboek is vir 2017.
Ons is 'n groep van 8 skoolpelle wat plek soek. Meer spes 27jun-2jul.
Kan jy asb pryslys en beskikbare naweke stuur.
Wardeer
ojmeyer@vodamail.co.za
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Tue Feb 14, 2017 10:26 pm
by Johan R Nel
Hi OJ
Ons het ongelukkig nie daardie spesifieke naweek nog beskikbaar nie, maar ons het wel 'n paar ander naweke nog oop.
Ek het vir jou 'n e-pos gestuur met meer besonderhede...
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Wed Feb 15, 2017 2:54 pm
by Biltong
Hi Johan, kan jy my asb. ook epos met inligting.
wicus@medupe.co.za
Dankie.
Re: Thabazimbi Beskikbare Jagplek
Posted: Fri Feb 17, 2017 3:37 pm
by Shakes
Middag Johan,
Kan jy vir my ook asseblief die details stuur na
hennievermeulen1977@gmail.com