Knaldemper Sny
Posted: Wed Jan 11, 2017 7:22 am
Dagse
Wil net gou hoor by van die lede wie hulle sal aanbeveel in die Kaap om die draad te sny vir my geweer (270 mute Phantom)
Groete
Andre